Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zuider Zee

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gavin & Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 103 resensies vir Zuider Zee
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Frits V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frits V

Lekker gebly!

Baie lekker gebly en die pragtige uitsig geniet!

Annemie T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie T

Dit was heerlik en ontspannend. Sou graag langer wou bly.

Pragtig see-uitsig en baie privaat. Die eenheid was volledig ingerig en mooi ruim kamer. Die houtbalkon is 'n aangename ekstra. Gavin was 'n ware gasheer.

Np V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Np V

Uitstekend en ongelooflike see-uitsig.

Baie lekker gebly, dankie. Die gasheer is tops! Ek skuld hom die regmaak van die bedkassie waar ek 'n natvlek gelos het.

Minette V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette V

Gasvrye wonderlike mense, baie lekker vakansie.

Baie lekker gebly, die eienaar is vriendelik en goed ingelig oor wat in die area te doen is. Wonderlik geslaap met aircon en goeie matras. Mooi uitsig oor die see.

Laetitia K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia K

Heerlik oornag, baie mooi, skoon en veilig!

Gavin, die eienaar, was geweldig vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer by Zuider Zee bespreek.

Barbara H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara H

Everything we needed and more.

Wonderful host, comfortable accomodation, definitely stay longer next time.

Johan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Fantasties.

Ons het meer net daar geslaap. Was uit meeste van die tyd. Gavin was baie vriendelik. Plek was altyd skoon en netjies. Baie veilig. Het persoonlike goed daar gelos deur die dag. Niks het weggeraak nie.

Zuider Zee se terugvoer

Hello Johan,
Baie dankie vir die besoek. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom.
Groete
Gavin en Celeste

Zuider Zee
Peter C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C

Pragtige plek en waarde vir geld.

Veilig en rustige atmosfeer.

Russell T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell T

Nice quiet spot in a good location.

Very well-appointed accommodation with everything that you would need for a stay.

Wilhelm O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm O

Awesome, above expectation.

We received excellent customer service and were given lots of assistance on what to do in the area.

Elbé J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbé J

Gerieflik en rustig.

Lekker, dankie. Gasheer aangenaam, behulpsaam, eenheid toegerus van koffie/tee/suiker/melk tot haardroër, die beste.

Ilse J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse J

Die eenheid is netjies en goed toegerus met al die geriewe wat nodig is.

Die gasheer was baie behulpsaam en vriendelik en laat mens van die begin af tuis voel. Die eenheid is lekker ruim, skoon en het al die nodige geriewe. Geen load shedding is 'n bonus.

Michelle N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle N

Clean, comfortable and friendly.

The room was very comfortable and had all the facilities necessary for my stay. WiFi was good, with no load shedding. The host was friendly, present, and helpful.

Rene S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene S

Meer as wat ons benodig het.

Die gasheer was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Rustige omgewing. Goed toegeruste eenheid, netjies en skoon. Baie dankie.

Julius T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julius T

Baie netjies en skoon, Gavin het ons baie vriendelik ontvang en baie tuis laat voel.

Vroeër die dag het Gavin kontak gemaak en vir ons 'n "pindrop" gestuur asook uitgevind of ons ontbyt die volgende oggend sou nuttig.

Christo C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C

Baie aangenaam

Baie netjies en stil omgewing met privaatheid wat uitkyk oor die see. Sal definitief weer gaan.

Nadi C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadi C

Welkom ontvangs.

Gavin is baie gaaf. Zuider Zee is netjies en goed toegerus met alles wet mens kan benodig! Uitstekende waarde vir geld in Ballito.

Lizzie L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizzie L

Heerilke rustige omgewing, bietjie ver vanaf strand om net gou vinnig te wil stap. Moet ry.

Gavin baie, baie gasvry en heeltyd uitgevind en gesels of alles reg is by ons.

Jeanne M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne M

Baie lekker gebly!

Sal Zuider Zee aanbeveel vir enige iemand. Gavin was baie aangenaam en het ons dadelik tuis laat voel.

Sandra B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B

Gavin was die perfekte gasheer en baie hulpvaardig.

Ons sal hierdie gerieflike en netjiese gastehuis beslis weer besoek.

Wynand S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S

Uitsonderlik.

Dit was regtig een van die lekkerste plekkies om in te bly. Die uitsig is ongelooflik en dis baie naby als. Eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Was so rustig en lekker sommer nog 2 aande langer gebly as beplan. Kan Zuider Zee aanbeveel.

Anton V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Heerlik.

Gavin is baie gaaf en behulpsaam.

Daulina C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daulina C

Verrassend aangename ondervinding.

Gavin 'n uitstekende gasheer! Ons alles uitgewys en meegedeel. 'n Wonderlike rustige area. Kan dit hoogs aanbeveel. Sal beslis weer gaan kuier. 'n Goeie ervaring na 30+ jaar laas aan die Noordkus.

Carina H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carina H

Rustig en kalm atmosfeer.

Sien sterre.

Johan G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan G

Baie aangenaam.

Was aangenaam verras, ontvangs was soos verwag gemaklik, vriendelik en hulpvaardig. Die linne was pragtig skoon en vars. Die 2 dae by Zuider Zee was aangenaam. Alhoewel 'n lugversorger 'n baie groot verskil sou gemaak het.

Hanlie W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie W

Baie goeie ondervinding!

Baie dankie vir die gasvryheid.

George D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George D

What a wonderful place to stay.

What a wonderful week we had at Zuider Zee. Gavin, thank you so much! You make the best breakfast money can buy!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n wonderlike plek om te bly.

Wat 'n wonderlike week by Zuider Zee. Baie dankie, julle maak die beste ontbyt!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Karin M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Definitely exceeded my expectations!

Truly enjoyed my stay at Zuider Zee and if I’m ever in the again, I will definitely book with them again. The host was very friendly and helpful. The room was neat and tidy, and the view was an added bonus.

Lorraine V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V

Voldoen aan al ons verwagtinge en meer.

Ons is vriendelik ontvang en het dadelik welkom en spesiaal gevoel. Enige vrae en aanbevelings is positief beantwoord. Ons het heerlik gebly, net te kort.

Lynette P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P

Die verblyf was puik!

Die verblyf was netjies, 'n besonderse mooi ligging met 'n pragtige uitsig en die eienaar, Gavin, was besonder gasvry en hulpvaardig. Waarde vir geld. Alhoewel ons net daar oornag het, sal ons vir seker selfs langer daar gaan kuier.

Braam D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam D

Heerlik gebly sal weer daar oorslaap.

Sien sterre.

Gerrit V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Great place, great value for money.

Beslis 'n fantastiese plek. Die eienaar is bobaas en help graag waar hy kan om dit gerieflik te maak vir almal - tops!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Great place, great value for money.

Definitely a fantastic place. The owner is just the best and likes to help out wherever he can to make things as comfortable as possible for everyone!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Zuider Zee se terugvoer

Baie dankie, Gerrit. Bly julle het dit geniet.

Zuider Zee
Jearika D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jearika D

Baie lekker.

Baie lekker verblyf en vriendelike diens. Die selfsorg is baie netjies en privaat. Baie veilig en net so lekker atmosfeer. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Zuider Zee se terugvoer

Dankie Jearika. Sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Zuider Zee
Ntomboxolo M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntomboxolo M

Very nice and a good place for a holiday.

I enjoyed every moment of time I spent there.

Zuider Zee se terugvoer

So glad you enjoyed your stay.

Zuider Zee
Chantel A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel A

Kort maar baie lekker.

Sal definitief weer hier kuier.

Zuider Zee se terugvoer

Ons sien uit om jou terug te verwelkom

Zuider Zee
Hennie M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M

Het baie lekker gebly.

Sal weer daar oornag. Dit is baie veilig en die uitsig is pragtig. Gavin was baie vriendelik en het ons gou tuis laat voel.

Zuider Zee se terugvoer

Ek is bly julle het jou tydjie saam met ons geniet

Zuider Zee
Sheralee D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheralee D

Great experience.

Felt very welcome from the minute we stopped there, friendly and very helpful owners. Rooms are clean and neat.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike ervaring.

Het baie welkom gevoel van die oomblik wat ons daar aangekom het, vriendelike en hulpvaardige eienaars. Kamers is skoon en netjies.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Zuider Zee se terugvoer

Thanks for the great feedback. So pleased to hear you enjoyed your stay at Zuider Zee

Zuider Zee
Heleen O - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen O

Heerlik, liefdevol en asemrowend.

Klein briefie om net weereens dankie te sê vir 'n heerlike naweek van rus. Gastehuis uit die boonste rakke. Vriendelike, hulpvaardige personeel en die eienaars is voorwaar vir elke gas soos 'n familielid. Dit is vir seker een van die bes bestuurde Gastehuise waar ek al was. Gavin en Celeste, julle is pragtig. Hou aan met die mooi werk wat julle doen.

Zuider Zee se terugvoer

Baie dankie. Ons sien uit om julle terug te verwelkom

Zuider Zee
Hannelie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Gerieflik, fantastiese uitsig.

Ons het die verblyf terdeë geniet, die huisie is skoon en gerieflik met al die nodige geriewe. Die uitsig is onvergeetlik! Die eienaar het ons vriendelik ontvang. Ons sal Zuider Zee enige tyd aanbeveel en verseker weer daar tuisgaan.

Zuider Zee se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier weer by ons!

Zuider Zee
Jan D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D

Gemaklik en vriendelik ontvang en goed toegerus.

Hul doen die basiese dinge reg.

Zuider Zee se terugvoer

Baie dankie, Jan

Zuider Zee
Jeanne D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne D

Lekker by die see by Zuider Zee.

Ons het in een van die Ocean View selfsorg-eenhede oorgebly. Die eenheid is toegerus met als wat jy nodig het om vir 'n naweek (of langer) oor te bly. Jy hoef net jou kos en klere saam te bring. Daar is goeie restaurante, eetplekke vir ligte etes en koffiewinkels binne reikafstand vanaf Zuider Zee. Ons sal beslis weer by Zuider Zee oorbly wanneer ons die volgende keer Ballito en omgewing besoek. Baie dankie aan Gavin en Celeste vir julle gasvryheid. Dit word opreg waardeer.

Deidre M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre M

Beautiful and relaxing.

We enjoyed our accommodation. Gavin went the extra mile to ensure we had everything.

Zuider Zee se terugvoer

So glad you enjoyed your stay.

Zuider Zee
Heila V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heila V

Uitstekende kliëntediens met gemak a.g.v van goeie veiligheid.

Die bestemming is maklik bereikbaar en die nodige winkels en eetplekke is kort afstand van daar. Die blyplekkie word daagliks skoongemaak en die staf is baie vriendelik en betroubaar.

Belinda O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda O

Baie aangenaam gewees.

Vanaf die ontvangs tot die vertrek was regtig baie goed gewees. Dit was nou wel net 'n naweek en dit het amper die hele tyd gereën, maar die wegkomkans was regtig die moeite werd. Dankie.

Zuider Zee se terugvoer

Baie dankie Belinda. Weer was nie beste maar ons is bly julle het die besoek geniet. Dit sal goed wees om julle weer te sien.

Zuider Zee
Hester D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D

Daar is net een woord: Fantasties!

Dit was heerlik om by Zuider Zee tuis te gaan. Gavin het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ek het so lekker gekuier dat ek vandag soos 'n soldaat is wat sonder sy wapenrusting oorlog toe gegaan het. Ek het al my skryfbehoeftes en bril en middagete by die huis vergeet vanoggend.

Zuider Zee se terugvoer

Dankie Hester. Het dit geniet om julle hier te huisves en so bietjie van ons area te wys. Sien julle volgende keer.

Zuider Zee
Jacobus V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V

Rustige en netjiese skoon verblyf!

Die eenheid was puik met baie mooi uitsigte! Die bed was heerlik! Die braaigeriewe op die stoep was baie gerieflik. Geen klagtes! Ons sal weer gaan! Dankie vir jou gasvryheid, Gavin!

Zuider Zee se terugvoer

Dankie Tina. Was wonderlik om julle hier te he en ons sien uit na die volgende besoek.

Zuider Zee
Rene D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Uitmuntend, baie goeie ligging en waarde vir geld.

Baie netjiese, skoon plek. Die ligging is uitstekend. Vriendelik ontvang en baie welkom gevoel. Was vooraf geskakel om seker te maak oor aankomstyd en moeite gedoen om ons gemaklik te maak. Uitstekende waarde vir geld.

Zuider Zee se terugvoer

Ons is bly dat julle die besoek geniet het en sien uit om julle terug te verwelkom.

Zuider Zee
Natascha V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha V

Heerlik, baie gasvry met 'n mooi uitsig.

Ek sal Zuider Zee hoogs aanbeveel. Verblyf daar was rustig en Gavin Waugh het mens baie tuis laat voel. Geriewe wat voorsien word is fantasties en mens het 'n mooi uitsig ook oor die see.

Zuider Zee se terugvoer

Baie dankie vir die besoek en ons waardeer die positiewe terugvoer.

Zuider Zee
Retha F - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha F

Gavin-hulle was baie gasvry en dit was heerlik om daar te bly.

Sien die sterre.

Zuider Zee se terugvoer

Altyd lekker as ons gaste hul besoek geniet. Dankie vir die goeie terugvoering.

Zuider Zee
Adrie M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie M

Kon nie vir beter gevra het nie, en die gashere het regtig uit hulle pad gegaan.

Wil net dankie sê vir die gasheer vir die wonderlike tydjie wat ons saam met hulle kon spandeer. Sal vir seker weer die plekkie gebruik in die nabye toekoms.

Zuider Zee se terugvoer

Ons is bly dat julle die besoek geniet het en sien uit om julle weer te huisves.

Zuider Zee
Lee-anne G - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne G

Lovely place.

Gavin and Celeste were wonderful hosts and very helpful, will recommend Zuider Zee to all my friends and will use them again.

Zuider Zee se terugvoer

Thanks Lee-anne for your positive feedback. Much appreciated.

Zuider Zee
Kemdav S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kemdav S

Really was relaxing and peaceful.

I really enjoyed the place. It was very relaxing and away from all the buzz of city life. Will definitely be back.

Zuider Zee se terugvoer

We are glad you enjoyed the tranquil surrounds as much as we do.

Zuider Zee
Crystal K - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Crystal K

Great stay.

Great service, we enjoyed the stay.

Zuider Zee se terugvoer

So glad you had a great stay. Please do come visit us again.

Zuider Zee
Andrie S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrie S

Beter as die fotos!

Alles is puik. Van die verblyf tot die diens. Sal vir enige iemand aanbeveel. Dit is baie mooier as die fotos.

Yvette V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V

Quiet and clean units with amazing views!

Our stay at Zuider was absolutely lovely with friendly and helpful hosts. The units are quiet and clean with amazing views and we will stay there again in the future.

Riki V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riki V

Die ligging is perfek vir as jy naby die King Shaka Lughawe moet wees.

Die gasvryheid was puik, hulpvaardig, vriendelik en die gastehuis is baie netjies. Ons twee dames het baie veilig gevoel en sal dit vir enige persoon aanbeveel en ons sal verseker weer daar gaan kuier.

Leonie C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie C

Ek sal Zuider Zee vir enigeen aanbeveel.

Ons het as 'n groot groep vrouens gegaan en vandat ons daar aangekom het, was ons so gasvry ontvang. Die uitsig is pragtig. Die kamers was topgehalte en daar was niks wat ons kortgekom het nie. Ons sal beslis weer gaan en vir al ons vriende vertel van hierdie wonderlike plekkie met sy awesome gasheer en gasvrou. Daar is tot 'n nagwag wat 'n mens veiliger laat voel.

Carl B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl B

Baie rustig met vriendelike ontvangs en geselskap met eienaars.

Hoogs aanbeveel. Naby alle geriewe en eetplekke, baie lekker strande.

Linda V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Gavin, eienaar baie betrokke. Gastehuis is sy trots.

Die personeel baie behulpsaam en loop die ekstra myl. Kamers baie netjies en goed toegerus. Sentraal geleë en naby aan die strand.

Doors S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doors S

Baie rustig, puik diens en baie gasvry.

Ons het lekker gebly en ons tyd geniet. Die ontbyt en verblyf was puik.

Charle B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charle B

'n Baie ontspannende vakansie en net lekker om op die strand te kon wees. Ek love die see.

My gasheer was baie behulpsaam en vriendelik en het uit sy pad gegaan om my vakansie lekker te maak. Die kamer was netjies en het alles gehad wat ek nodig gehad het. Dit is fantasties dat dit elke dag gediens en skoongemaak word. Ek kon heerlik ontspan en my vakansie geniet.

Jochen M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jochen M

Hosts were well prepared and guests were made to feel welcome.

A pleasant place. Hosts are well prepared and pay attention to detail. Very clean and a practical setting.

Melissa M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M

Akkommodasie stylvol, netjies en diens puik.

Beslis die moeite werd! Sal beslis weer daar bly.

Rainer L - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rainer L

Baie netjies. Fasiliteite puik.

Gavin en Celeste het ons baie welkom laat voel en ons het die verblyf terdeë geniet.

Annamarie V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie V

Kwaliteit!

Die detail is uitstekend! Die eenheid is ook ongelooflik netjies en is elke dag vir ons skoongemaak asof dit ons eerste dag daar is. Die handdoeke, beddegoed, ens. was van goeie gehalte, nuut en silwerskoon. Elke dag is alles in ons kamer vervang of gewas ... altans, dit was asof ons nooit enige iets gebruik het nie. Beste waarde vir geld wat ons in 'n lang tyd ontvang het. Het bietjie gesukkel om met GPS daar te kom, maar as mens net in die hoofpad afry tot by Fairway dan is dit baie makliker. Die straat waarin hul geleë is, loop dood teen hoofstrand in Salt Rock se parkeerarea. Mooi uitsig en die WiFi werk uitstekend! Sal definitief weer daar gaan bly!

Marinda H - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda H

Baie aangenaam.

Ongelooflike diens en bystand van eienaars ontvang. Baie vriendelik hulpvaardig en gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel. 10/10 vir Gavin en Celeste. Sal ongetwyfeld weer daar gaan uitspan.

Ronald W - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald W

Owner very hands on and helpful.

Gavin and Celeste are very friendly hosts. Would have preferred a bigger bed.

Drika F - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drika F

Zuider Zee is 'n wonderlike plekkie. Dit is soos 'n stukkie paradys.

Zuider Zee is baie gerieflik ingerig en is daar geen tekortkominge. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Dit is waarde vir geld en sal persoonlik enige tyd weer van die plekkie gebruik maak. Baie netjiese plek.

Johan D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Waarde vir geld!

Sien die sterre hieronder.

Chris K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K

Had a pleasant overnight stay

I would consider staying here again.

Marinet V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinet V

Heerlik, mooi, stil en baie vriendelike diens. Gaan definitief weer wil gaan!

Heerlik, mooi, stil en baie vriendelike diens. Gaan definitief weer wil gaan!

Sune V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V

Excellent value for money

Excellent value for money. Great service. Attention has been paid to detail and comfort. We had a great stay!

Koos V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos V

Friendly owners, beautiful views, very quiet and relxing space.

Close to Salt Rock beach and shopping centres.

Mariette R - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette R

Dit was ons tweede besoek hier en weereens was dit uitstekende waarde vir geld!

Omdat dit koud was saans, wou ons graag TV kyk. Die opvangs was egter teleurstellend en die skerm ongemaklik geplaas. Eenheid 5 is perfek vir 'n egpaar, goed ingerig, netjies en skoon. Verwarmers kan egter verskaf word in koue weer.

Chris S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Baie rustig en mense rus regtig baie goed.

Dit is net bietjie te ver van die see af, naar die gasvryheid is baie goed asook die netheid.

Hannes J - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes J

Rustig, skoon en netjies!

Ons sal definitief weer daar bly.

Theo W - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Theo W

Gerieflik ver vanaf strand.

Gerieflik ingerig, ontbyt word nie standaard gekwoteer as prys, sou dit ingesluit wou hê. Bietjie ver vanaf strand.

D.g K - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
D.g K

Netjies, skoon, ten volle toegerus met als wat mens benodig om 'n lekker tyd te kan hê.

Vriendelike ontvangs, konsidererend t.o.v. tyd van arrivering.

Sarah W - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sarah W

Cute little place just big enough for two people

Fairly good view, a bit far to walk to beach. Nicely located near shops

Carol L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carol L

'n Huislike plekkie met alles wat nodig is.

Zuider Zee was ideaal vir ons behoeftes ... 'n kort oorslaapplekkie vir 2 nagte. Die klein swart miertjies wat in alles gekruip het, die stort wat lek, voëlmis op een badhanddoek en spinnerakke in die een slaapkamer was ietwat hinderlik, maar ons het nietemin lekker gebly en lekker gekuier.

Lezandrey L - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lezandrey L

Good

Had a short stay, wasn't bad atall

Adriaan M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan M

Het oornag in 'n oopplan houthuisie. Redelik ver van die see af, alhoewel daar so 'n effense uitsig oor die see is.

Verblyf in die houthuisie is goed.

Mariska S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mariska S

Heerlik, rustig en met 'n pragtige uitsig.

Sien die sterre hieronder.

Daniel D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D

Baie lekker gebly!

Baie dankie!

Tokkie T - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tokkie T

Awesome

Really enjoyed my 5-day stay. The warm and friendly atmosphere was splendid!!

Mariette R - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette R

Ons het 'n heerlike ruskans benut by Zuider Zee en die weer was fantasties!

Ek kan met groot vrymoedigheid verblyf hier aanbeveel. Die stilte en privaatheid was kosbaar. Die binnekant van die Tree Tops houthuisie was netjies en skoon en ten volle toegerus. Ons het nooit onveilig gevoel nie. Die parkering van my motor was gerieflik en veilig. Alhoewel die strand binne loopafstand is, is die pad baie steil as jy terugstap - vir jong mense behoort dit egter nie 'n probleem te wees nie!

Justine M - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine M

Awesome Stay!!

We had an awesome stay with no problems, thank you very much!! We would recommend Zuider Zee to friends!!

Johan J - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

I will definitely recommend Zuider Zee

Excellent and friendly accommodation.

Jerry R - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry R

Zuider Zee was A-okay

I did not seen the swimming pool shown on the main pic, but had a good stay.

Thys S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys S

Netjiese verblyf teen bekostigbare tariewe.

Lekker rustig met netjiese, goed toegeruste eenheid. Baie gerieflik.

Marli M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marli M

It was lovely.

We enjoyed every minute of our stay! The room and view was spectacular!!!

Piet D - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet D

Rustig en stil

Baie mooi uitsig skoon en netjies.

Jacques H - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques H

Good

Good value for money, and clean.

Ron P - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ron P

Very nice all round has everything one needs.

Very good all round, everything has been thoughts of. Would suggest the mattress in our room be replaced.

Jenna B - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna B

It was absolutely stunning! Such a homey welcome feeling - the kids loved it!

We stayed for 3 nights and it was one of the best stays I've had! I have 2 small children (ages 2 and 4)and they loved it - they were happy and comfortable. There was a DVD player in the room, so if they were bored of DStv, we could play their DVDs. The staff were so friendly and accommodating. This is out new Ballito holiday place! Make your bookings now people, because I am telling everyone about this wonderful place :)

Herman W - Feb 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman W

Beautiful place to stay!

Our stay at Zuider Zee was great! Thank you for everything.

Billy T - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Billy T

'n Rustige en aangename verblyf

Hartlike ontvangs en baie behulpsaam. Ocean View 1 baie netjies met'n baie mooi see-uitsig. Ontbyt is keurig voorgesit en in aangename atmosfeer bedien.nDie omgewing rustig en baie mooi.

Lucinda W - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucinda W

Nice place to stay with an awesome view of the sea

We really had a nice pleasant stay at Zuider Zee. Would definitely return for another stay.

Mahomed V - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mahomed V

Friendly and efficient service with comfortable surroundings.

The accommodation was comfortable and clean. The appliances and furnishings were all well maintained and clean. The host was friendly and helpful.

Dina D - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dina D

Nice for a honeymoon or a little quick get away

It's a nice places to stay - clean and a stunning view. A little expensive considering its not on the beach, but lovely nonetheless.

Caroline G - Mrt 2010
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Caroline G

Very pleasant.

Very comfortable stay for a short trip. great pool area.

Alicia C - Nov 2009
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia C

Peaceful, clean and friendly service.

We really enjoyed our stay. We were warmly welcomed and shown to our very comfortable room. What struck us that although we were so close to the main beach it was so quiet and peaceful the only sound we heard was the wonderful birdlife.This certainly wont be our last visit to Zuider Zee.

Vanaf R920
R920 R782
per nag, vir 2 mense
Vanaf R920
R920 R782
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-rylaan 55, Salt Rock, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliODkxNzBkLTRjMDgtNDgzNi1iMjViLWZmMmM3YTdlNjYwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R920 nouVanaf R782 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 55 Fairway Drive Salt Rock 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.502179492271 31.233090162277
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang