Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tamsyn N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsyn N

Peaceful location.

Loved our stay! The accommodation was exactly as advertised.

Su-marie P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Su-marie P

Baie goed ingerigte akkommodasie met baie stilte en kos vir die siel.

Marlene het ons baie welkom laat voel en moeite gedoen sodat ons die rugby kon kyk. Hierdie huis skep 'n warm gevoel wat jou gemaklik laat ontspan. Sal definitief weer 'n draai moet maak in die somermaande sodat ons die omgewing beter kan verken. Dankie Marlene, julle dra regtig jul gaste se belange op die hart!

Roslyn J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roslyn J

Fabulous. Everyone had a lovely time.

Had a special weekend with family. 9 of us in total. The hot tub is well-used. The owner was available 24/7.

Robyn B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn B

Amazing.

Beautiful cottage in a tranquil setting with an amazing entertainment area. Well equipped and very clean.

Nerien C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerien C

Lekker naweekwegbreek.

Pragtige, gerieflike huis vir 'n groter gesin of groep vriende. Huis is heerlik ingerig met alles wat mens kan nodig hê. Knus beddegoed en genoeg eksta komberse en handdoeke. Die gasvrou het regtig aandag gegee aan klein details soos sout, peper, ekstra hangplek vir handdoeke en handwasseep om haar gaste welkom te laat voel. Daar was niks tekort nie en pragtige blomme in die portaal. Die kuierstoep met gerieflike banke en stoele, groot vuurherd en stofie saam met warmbadjie is die beste deel van die huis! Ons het heerlik gekuier saam met ons vriende en die tieners het ook lekker fietsgery en gelê en lees op die banke. Die gasstoof, sonkrag en wifi was ook wonderlik. Daar is ook baie om te doen in die omgewing. Ons sal graag weer kom. ('n Eksta, aparte toilet sal baie help vir 'n groter groep gaste.)

Amanda F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F

Onvergeetlik lekker gerus.

Ons as 'n groep vriendinne het dié naweek bietjie weggebreek om ons batterye weer vol te kry, en was dit nou die lekkerste tydjie! Die hot tub was 'n groot wenner vir ontspanning en dan die rustigheid met die windjie wat so deur die bome waai wat jou na 'n sielsgelukkige plekkie! Die lekker verblyf met als wat jy benodig is pragtig.

Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Hi Amanda
Ek is bly julle het julle verblyf geniet. Kom gerus weer.

Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie
Ivan C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan C

Tranquility nestled between the dorpies of Stanford and Elim.

We had a lovely stay at the Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie. The place is situated a few kilometers from town, which gives it that tranquility and security. The furnishing and decor was a beautiful surprise as was the outdoor jacuzzi. There is ample outdoor space for busy children and nature lovers. I strongly recommend this accommodation.

Lize V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Heerlike wegbreek met vriende!

Ons 11 vriende het 'n heerlike naweek by Zuurknolsvlei gehad! Die stoep en 'hottub' was 'n treffer vir 'n kuiernaweek, vol toegeruste kombuis, goeie beddegoed en die huis is naby aan Stanford met 'n ordentlike grondpad. Die gasvrou was heeltyd in kontak met ons en soveel moeite gedoen om seker te maak ons geniet onsself! Lekker ervaring!

Johan H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Lekker wegbreek van alles af.

Lekker huis met baie spasie, die stoepgedeelte is wonderlik en ons het die meeste tyd buite spandeer.

Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Johan, julle was model gaste. Kom gerus weer.

Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie
Izelle D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle D

Gesellig.

Wonderlike, lekker gesellige akkomodasie. Skoon en netjies en die lekkerste beddegoed! Wonderlik met vriende en selfs familie.

Heath H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heath H

We had a great stay and Marlene checked up on us on the 1st day to ensure we are okay and explained the procedure.

The only downfall of the place was that we arrived on a very cloudy weekend and the place is fully solar powered. Due to this we were unable to use items that we planned to such as the airfryer, hair irons, etc. We were also a bit disappointed that the stove was disconnected as we were planning to use this. Other than the above we enjoyed our stay and the fact that it was cloudy was unfortunately out of the owner's control.

Jody C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody C

Beautiful and relaxing environment.

We had a lovely, relaxing stay. The host was very accommodating and friendly. Would most definitely recommend the place to anyone looking for a weekend away from the busy city.

Anastasya P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasya P

Tranquility and a pleasurable break from the hustle and bustle of city life.

Absolutely fantastic accommodation, clean and spacious with high ceilings. The polished cement finishes were modern and embraced the earthy surroundings, avoiding any moulding tiles and grout. Little things were thought of like some rusks, tea, coffee and a 5L water, perfect if you are arriving in the early evening or packed in a rush, forgetting a few items. Your door opens up to big trees, birds chirping and scenic mountain views at the back. Morning walks on the farm were a great way to wake up and soak up some winter sun. Easy 15-20 minute drive on a dirt road to town and close proximity to Gansbaai, Hermanus and Stanford. Really great value for money and cannot wait to go back again! The perfect accommodation if you are looking for some rest but also want to adventure the scenic landscapes and towns.

Bea P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea P

Lieflik! Gemaklik ingerig, mooi versier en het alles wat nodig is.

Ons was 4 paartjies en daar was oorgenoeg spasie en kamers vir almal om gemaklik te leef. Die geriewe is baie goed vir selfsorg ingerig en daar is selfs koffie, tee, melk en meer voorsien. Marlene het voor die tyd met ons gekommunikeer en ons is vriendelik ontvang en rondgewys. Baie lekker kuierstoep met mooi uitsig en rustige area. Die grondpad op pad na die huis kan dalk bietjie uitdagend wees, maar steeds geskik vir enige voertuig. Baie dankie!

Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Liewe Bea
Ek is bly julle het julle verblyf geniet. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Groete, Marlene.

Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie
Annemarie W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie W

Wonderful! Beautifully decorated and very comfortable. In a peaceful and convenient setting.

This farmhouse, with accompanying chalets, is perfect for a large family group. We had everything that we needed and were extremely comfortable in this lovely setting. The farm is close to Stanford as well as other very interesting day trips. I would definitely recommend Zuurknolvlei to anyone looking for comfortable and attractive accommodation with family and/or friends.

Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Thank you, Annemarie. I am glad you enjoyed your stay. You are most welcome to come again.

Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie
Annemarie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie L

Ek beveel graag Zuurknolsvlei aan.

Baie mooi netjies, skoon en alles wat jy nodig het. Ons het net 'n vinnige in en uit gedoen maar was alles wat ons wou hê.

Marsia R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marsia R

Ons gesin het die plekkie gekies op grond van die foto van die stoep - dit was presies net so! Fantasiese stoepkuiers gehad om die siel te voed.

Ons het 'n plaaservaring gesoek en dit gekry. Heerlike kuier-stoep vir lees en braai en bordspeletjies. Lekker gestap op die grondpaadjies rondom die plot. Badkamergeriewe is genoeg vir 5-6 mense, maar vir meer mense mag dit 'n probleem skep. Gasvrou was tegemoetkomend. Plek is vêr ent se ry, maar dit was die plan om weg te kom uit die stad. Die skilpaaie wat kom kuier, was bonus.

Yolanda V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V

Mooi, goed ingerigte huis, pragtige omgewing.

Zuurknolsvlei is in 'n pragtige omgewing geleë. Die plaashuis is oulik en goed ingerig. 'n Ekstra badkamer sal 'n pluspunt wees. Die beste kenmerk is die groot kuierstoep waar ons baie lekker gebraai en gesels het. Die uitsig van die stoep af is pragtig. Ons het lekker gestap op die plaas. Die omgewing is rustig en mens kan net ontspan. Ons het dit ook geniet om Stanford te besoek, dit is lekker naby, asook plekke soos Birkenhead en Springfontein.

Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Yolanda. Ons is baie bly julle het lekker gebly en die rustigheid van Stanford ervaar.
Ons beplan beslis 'n derde badkamer.
Hoop om julle gou weer te sien.

Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie
Michele M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele M

Beautiful, tasteful accommodation with lovely views.

Marlene is an accommodating, helpful and very friendly host. Perfect for large groups. Very clean with all the amenities one would require including a large deep freeze in the main house and a newly installed dishwasher which was great! Fortunately, the weather was a little cold, so we didn’t miss having a pool. There is a dam, but in summer I think a pool would be a must. There is a large patch of lawn in front of the farmhouse where the kids enjoyed playing soccer.

Ray-ann S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ray-ann S

Beautiful setting.

Beautiful farm house. Our host Marlene was so accommodating and always ready to make our stay even more enjoyable.

Fiona S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Fiona S

Overpriced, good design and decor.

Water pressure is not quite sorted out. Some basic equipment to self-cater absent or insufficient. Surrounds (within close walking/wandering distance) overrun with heaps of scrap and rusting old caravans/cars/washing machines/sanitary ware. Wonderful birdlife and quiet.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papiesvlei-/Elimweg, Zuurknolsvlei Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dd9746e66b84c24b3609975736a468af4696443243bc31f81632581a1972009af4a579ab64ad86527223bcd10b5acea6bab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Elim/Papiesvlei Road Zuurknolsvlei Farm 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.472813163358 19.57980717791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang