Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zyl-Away

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witpeerlaan 12, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 100 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Zyl-Away is in die skilderagtige dorpie Mtunzini, in die hartjie van KwaZulu-Natal geleë.

Die huis bied slaapplek aan tot 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderstyl-slaapkamer, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die solderstyl-slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met HDMI-poort het.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area wat 'n buite-eetstel en braaigeriewe het. Die patio kyk uit oor die ruim omheinde tuin met 'n plonspoel.

Veilige parkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien. Daar is ook plek vir gaste om hul boot te parkeer.

Mtunzini is bekend vir die Umlalazi Natuurreservaat met sy pragtige strandmeer, asemrowende duine en eindelose strande, en word as 'n visvangparadys beskou. Mtunzini, 'n bewaringsgebied en is naby die Hluhluwe–Imfolozi Park, Kaap Vidal, St Lucia, die historiese Eshowe, asook Richardsbaai, Durban, Ballito en Gateway, wat ideaal geskik is vir inkopieuitstappies.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Wieske Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Witpeerlaan 12, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zyl-Away het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witpeerlaan 12, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC35CUfIyLr6kSoOanVQskQakH71pG2B2UDkAeMFxU4IqoDru0N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag, vir 8 mense 5 5 1 4 12 Witpeer Avenue Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.964945959876 31.752396411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang