Geverifieerde Resensie
Aliwal North
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Aliwal North bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.5 uit 5 gekry volgens 148 resensies.
"Daar is beslis 'n verval aan die dorp sedert ek dit ongeveer 10 jaar gelede besoek het."
"Daar kan beslis bietjie opgradering gedoen word met die paaie in en om die dorp."
"Die dorp was netjies en skoon. Ons het Maandagoggend 06:00 verterk en skoonmakers was reeds in die strate terwyl dit nog donker was om die sypaadjies te vee. Daar het egter ‘n sterk rookruik vroegoggend oor die dorp gehang. Ons het die ou begrafplaas langs die rivier besoek om ‘n familiegraf op te spoor. Dit was skokkend om te sien dat die grafte erg gevandaliseer is. Ook was daar baie bosse en onkruid in die ou begrafplaas, terwyl die meer nuwer deel net oorkant die ou begrafplaas skoon en netjies was. Die munisipaliteit behoort hierdie ou begrafplaas instand te hou. ‘n Paar werkers met grawe en skoffels is al wat nodig is."
"Mooi, historiese dorp. Owerheid kan warmbronne opknap om dit weer in 'n toeristebestemming te omskep."
"The town itself is not anything much. We were passing through and Riverside Lodge is a fantastic stopover location!"
"Quiet town. Not much to see. More of a stopover. Any eateries only serve until 19:00 apart from the fast food places."
"Pragtige, gesellige restaurant, The Little Ranch, se kos was uitstekend, en die mense was vreeslik vriendelik. Jy kry die beste steak by die restaurant."
"We were overnighters only, but required food. The place recommended was like a bar, but staff very friendly and food OK. But was the only one open. "
"It is super clean - something you really notice about the Eastern Cape when traveling from Durban. We were pleasantly surprised and we found a lovely, little restaurant right on the river and enjoyed a delicious pizza for dinner. We needed to replace two tyres on our car, which the local dealer had in stock and did for us. So all in all, a pleasant experience."
"Ons het die museums besoek en by baie lekker tuisnywerheid gaan eet wat se kos vreeslik lekker was."
"The manner in which load shedding is managed is commendable, by having the lights on solar."
"Beautiful place its really value for money. Owner loves her guests."
"Aliwal North could really do with a nice coffee shop that offers breakfasts. Preferably set in a nice private garden."
"Dorp is oud en gehawend! Geen onderhoud is duidelik in jare daar gedoen nie. Baie mooi omgewing en ligging, maar soos met baie ander dorpe in ons mooi land is alles nou op 'n punt om in mekaar te stort! Baie hartseer inderdaad."
"Meer as oorslaapbestemming - tensy jy op avontuuruitstappie is - dan heelwat moontlikhede."