Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Amanzimtoti
4.5/5
volgens 481 resensies

Lees regte resensies van Amanzimtoti van 481 geverifieerde gaste.

Indien jy Amanzimtoti besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Amanzimtoti.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Amanzimtoti Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Amanzimtoti accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Amanzimtoti akkommodasie

269 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 10 km van Amanzimtoti
Vanaf
Vanaf R 4 495
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 495
per nag (plek vir 6)

51 La Mer is 'n selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor die riviermonding, kuslyn en see en skuil op die tropiese Ooskus...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 4 495
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 2 995
per nag (plek vir 4)

33 La Mer

Selfsorg in Illovo Beach, Illovo BeachWinklespruit
Vanaf
R 2 995
per nag (plek vir 4)

33 La Mer bied 'n rustige wegbreek in 'n woonstel met 'n see-uitsig aan KwaZulu-Natal se tropiese kuslyn. Dit is ne...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 995
per nag (plek vir 4)

Vanaf R840
R 840 R 504
per nag (plek vir 2)
Vanaf R840
R 840 R 504
per nag (plek vir 2)

Serendipity Country House bied oornagverblyf in Mid-Illovo en het 24 uur-ontvangs vir gaste se gerief. Dit is ideaa...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf R840
R 840 R 504
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 6 mense

Ships Ahoy Holiday Flat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op die onderste verdieping in ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 4 mense

Logbro By The Sea is 2 'n ruim selfsorgwoonstel in Illovo Beach, Kingsburgh, en bied 'n onvergeetlike kustoevlugsoo...

Troeteldiere op versoek
Braai
Fietsry
Visvang
Troeteldiere op versoek
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

La Mer 66 is 'n lieflike vakansiewoonstel in Kingsburgh, Durban, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Die wo...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 2 795
per nag (plek vir 4)

2 La Mer

Selfsorg in Illovo Beach, Illovo BeachWinklespruit
Vanaf
R 2 795
per nag (plek vir 4)

2 La Mer nooi jou uit om weg te breek na hierdie luukse tweeslaapkamerwoonstel in Illovo Beach aan KwaZulu-Natal se...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 795
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 2 895
per nag (plek vir 4)

5 La Mer

Selfsorg in Illovo Beach, Illovo BeachWinklespruit
Vanaf
R 2 895
per nag (plek vir 4)

Breek weg en beleef die rustigheid van hierdie luukse tweeslaapkamerwoonstel met 2 badkamers en 'n sy-aansig oor di...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 895
per nag (plek vir 4)

Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 013
per nag (plek vir 6)
Langtermyn-verblyf 25% af!
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 013
per nag (plek vir 6)

5 Illovo Views is in 'n rustige kompleks in die woonbuurt Illovo Beach geleë. Hierdie lieflike selfsorgwoonstel is ...

Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 013
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)

10 Illovo Views is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Illovo Beach en dit is ideaal vir gesinne of groepe vriend...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)

Amanzimtoti, net suid van Durban, is een van die gewildste vakansiebestemmings in KwaZulu-Natal. Die dorp is bekend vir sy warm weer en strande vir swem, branderplankry en duik, maar daar is ook inkopiesentrums, arkades en waterparke wat sal verseker dat die hele gesin die naweek, langweek of vakansie...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang