Amanzimtoti
Beskrywing
Amanzimtoti, net suid van Durban, is een van die gewildste vakansiebestemmings in KwaZulu-Natal. Die dorp is bekend vir sy warm weer en strande vir swem, branderplankry en duik, maar daar is ook inkopiesentrums, arkades en waterparke wat sal verseker dat die hele gesin die naweek, langweek of vakansie behoorlik sal geniet. Miskien is jy selfs gelukkig genoeg om die jaarlikse sardienloop te kan sien!
Loer gerus hieronder deur al die lekke opsies vir akkommodasie.