Geverifieerde Resensie
Amanzimtoti
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Amanzimtoti bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 980 resensies.
"Die dorp en strand is skoon en netjies. Smouse, karwagte en bedelaars is 'n probleem."
" Teleurstellend om die strand see swembad leeg te sien agv teëls wat stukkend is en dit lyk of dit nog baie lank gaan leeg bly. Die stadsraad sukkel met storm skade en dit lyk of finansies 'n probleem is."
"In general it was a very pleasant stay, friendly people. We felt safe at all times."
"Accessible to the beach from Beach Road. Beach not too busy. Friendly people we met living in the Happy Days flats. "
"Winkels is naby. Eet plekke binne loopafstand. Woonstel is op die strand. Daar is nie 'n groot toeloop van mense op die strand so dis redelik rustig. Die gejaag en gedrom van Durban vind 'n mens nie hier nie. As jy regtig wil ontspan is Amanzimtoti 'n baie goeie opsie."
"Kort bietjie aandag en netheid op straat en strande kort ook meer opknapping."
"Amanzimtoti is my gunsteling plek om te gaan vakansie hou by die see. Thirsty Whale en Spur alles bymekaar op die strand, wat meer wil jy hê. "
"As jy van alles wil vergeet en net die son, see, strand en rustigheid wil beleef, is Warner Beach vir jou."
"Ek was nou al 'n paar keer daar, maar het maar by vriende gebly. Dit was so lekker ek is baie lief vir Amanzimtoti, asook die omliggende plekke."
"Die strandarea is nie so besig soos Amanzimtoti se strand nie, alhoewel naweke nogal besig kan raak. "