Geverifieerde Resensie
Amathole District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Amathole District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1299 resensies.
"Dit was 'n nuwe ervaring, eerste keer in Gonubie. Sal weer daar gaan bly."
Nahoon Strand, Amathole-distrik
Sandcastle B&B"Nahoon Beach seems to be one of East London's favourite beaches."
"Dit is op die oomblik baie droog daar, so besoekers kan dalk gebottelde water saamneem."
"We saw three Knysna loeries on our veranda at Arbour lodge. It was a very welcome surprise to see them at such close proximity."
Gxarha (Morganbaai), Amathole-distrik
Lagoon View on Inchara Drive"As gevolg van die knellende droogte was die voëllewe minder as verwag."
Gxarha (Morganbaai), Amathole-distrik
Lagoon View on Inchara Drive"Klein juweel weg van die stad en gejaagde lewe! Mooi, skoon, natuurtoneel en uitsig oor die see vanaf die beroemde Morgansbaai-hange."
"Ideale area om as basis vir vakansies en reise na omliggende plekke te dien."
Chintsa (Cintsa), Amathole-distrik
Horizon View"Die area en natuurskoon is pragtig en ons het regtig te alle tye veilig gevoel. Die superette (kafee) op Cintsa Oos was net vir ons teleurstellend en het nie als gehad wat ons nodig gehad het nie. Koop dus eerder jou eetgoed ens. klaar op Oos-Londen of waar ook al, voor jy deurry na Cintsa Oos. Die Crossways winkelsentrum net 'n entjie van daar af het egter ook al die nodige winkels gehad. Die paaie was beter as wat ons verwag het en mens kan lekker op ry tot by Morganbaai en Keimond en daar was nie te veel slaggate nie."
King Williams Town, Amathole-distrik
Dreamers Guesthouse"Keep doing what you do best, it’s working for you. I will definitely come back in the near future."
"Bitter klein dorpie, maar bied alles wat mens nodig het. Ek het nie meer verwag nie. Die rit oor die rivier met die pont was 'n aangename verrassing."