Geverifieerde Resensie
Amathole District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Amathole District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1299 resensies.
"Ons sal enige tyd weer Gonubie toe gaan. Dit was vir ons 'n tydjie wat ons nie maklik sal vergeet nie."
Kidd's Beach, Amathole-distrik
Coelacanth Guest House"Awesome! Het baie veilig gevoel daar. Het opgemerk dat daar geen diefwering op die huise was nie."
"Gonubie het 'n heerlike strand en dit is 'n lekker plek vir kinders om te baljaar in die lagoon."
"Gonubie is 'n groot geheim - dit is by ver een van die mooiste see-plekke in Suid-Afrika, maar sonder die maal en malheid van die Suidkus en ander gewilde seevakansie-plekke. Ons sal weer gaan!"
Kidd's Beach, Amathole-distrik
Milkwood On Main"Kidd's Beach is an attractive destination. It has a relaxed vibe and people are friendly."
Chintsa (Cintsa), Amathole-distrik
Lone Tree Guest Farm"Baie vriendelik en mooi, het dit terdeë geniet."
"Heerlike rustige plekkie en sal definitief weer daar wil gaan kuier. Lekker kuiertyd by die hotel op Saterdagaande en daar is tot helikopter-landingstrook. Wandelpaaie goed onderhou. Sal dit selfs oorweeg as aftree dorp."
"Fantastiese vakansiebestemming, heerlike strande. Veral Nahoon Beach is 'n lekker swemstrand. Fantastiese winkelsentrums soos Beacon Bay Retail Park, Hemingsway Mall en nog vele meer."
"Gonubie is baie mooi en ons sal dit beslis aanbeveel vir enige reisiger."
"Have been pleasantly surprised by the area being self-sufficient in terms of restaurants, malls and outdoor entertainment on the edge of the ocean. "
"Really safe and walking distance from everything. Go and visit Heavenly pancakes, it is definitely a must for anybody visiting Gonubie."
Kidd's Beach, Amathole-distrik
Breeze Inn Guesthouse"Kidd's Beach is baie stil en rustig soos wat 'n vakansie moet wees, weg van al die gejaag en geraas."
Kidd's Beach, Amathole-distrik
Milkwood On Main"A bit far from town, but the peace and quiet is worth it!"
Gxarha (Morganbaai), Amathole-distrik
Mitford 15"Nice relaxed atmosphere within a tranquil enviroment."