Indien jy Badplaas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Badplaas.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Badplaas Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Badplaas accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Badplaas akkommodasie
6 lekke plekke om te bly
Dragon & Eagle is 'n selfsorghuis op 'n rustige 120 ha-plaas 30 minute se ry van Lydenburg af. Die plaashuis is te...
Cycas Guest House is in Malelane, 7 km vanaf die Malelane-hek van die Krugerwildtuin, 50 km vanaf die Mosambiek-Leb...
Hobbiton Cottage @ Rivendell Trout Estate
Hobbiton Cottage @ Rivendell Trout Estate is 'n bekoorlike selfsorgkothuis tussen ander eenhede, op die oewer van d...
Elvinbrook Cottage @ Rivendell Trout Estate
Elvinbrook Cottage @ Rivendell Trout Estate is 'n bekoorlike selfsorgkothuis naby ander eenhede op die oewer van di...
The Old Stone House @ Rivendell Trout Estate
The Old Stone House @ Rivendell Trout Estate is 'n bekoorlike selfsorgkothuis naby ander eenhede op Rivendell. Dit ...
Mirkwood Cottage @ Rivendell Trout Estate
Mirkwood Cottage @ Rivendell Trout Estate is 'n lieflike selfsorgkothuis tussen ander eenhede op die oewer van die ...
Bucklebury Cottage @ Rivendell Trout Estate
Bucklebury Cottage @ Rivendell Trout Estate is 'n bekoorlike selfsorgkothuis tussen ander eenhede op die oewer van ...
Bag End Cottage @ Rivendell Trout Estate
Bag End Cottage @ Rivendell Trout Estate is 'n lieflike selfsorgkothuis tussen ander eenhede op die oewer van die S...
Malelane Rest Camp is in die wêreldbekende Kruger Wildtuin tussen die suikerrietvelde van die buurplase en die maje...
Big Boma Guest House is op 'n plaas 8,3 km vanaf Lydenburg geleë en bied gerieflike oornagverblyf. Gratis WiFi, 'n...