Geverifieerde Resensie
Bailey’s Muckleneuk
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bailey’s Muckleneuk bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 16 resensies.
"Ons het gevind die padaanwysings was nogal onduidelik. 'n Moeilike adres vir die vreemdeling om te vind, ons het nie 'n GPS gehad nie."
"'n Mens moet meer tyd daar spandeer om die area beter te leer ken. Dis egter 'n baie goed gevestigde area - boomryk ens. 'n Ideale omgewing om in rustig te raak na 'n besige dag. "
"Dis 'n stil, veilige omgewing maar baie sentraal geleë naby hospitale en inkopiesentrums."
"I have always enjoyed the neighbourhood for its ability to ease you into a restful and relaxed state. It is very safe to go for a leisurely stroll as well, with Magnolia Dell and The Blue Crane close by."
"Uitstekend, netjiese, stil omgewing. Sentraal naby alles, veilig, sal dit definitief aanbeveel en weer besoek. "