Geverifieerde Resensie
Bainsvlei
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bainsvlei bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5 resensies.
"Bainsvlei is uitstekend as oornagverblyf. Route 66 Pub is baie naby vir mense wat bietjie wil ontspan."
"Baie restuarante in die omgewing en die Boeremark op 'n Saterdag moet besoek word!"