Geverifieerde Resensie
Ballito
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ballito bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1106 resensies.
"Heerlike restaurante om van te kies en keur. Cafe Bica se gesondheidsbrood is heerlik. Mooi staproete langs die strand. Skoon strate en strande."
"A stunning holiday destination. The Ballito boardwalk is a 5-minute drive away, wonderful restaurants and upmarket shopping centres. The Salt Rock beach is pet-friendly, lovely and safe."
"Ballito seems to be run-down lately. I won't be back. It is too busy and noisy!"
"Ballito altyd 'n gunsteling met baie goeie restaurante, skoon strande, veilig."
"Party restaurante se kos is regtig nie lekker nie, chips is omtrent net olie en res van die kos is droog. Le Bezz se kos was heerlik."
"Lekker swem- en stapstrand met stoele en sambrele te huur. Branderplankrylesse en branderplanke te huur. Genoeg rotse om kinders besig te hou of vis te vang. Oorgenoeg lekker plekke vir roomys, drankies, goeie kos en gebak naby die strand."
"Heerlike plek om vakansie te hou. Alle groot winkels en wat jy nodig het is beskikbaar."
"Balito is the only place to go these days, as it's the safest and cleanest of all the beaches we went to every year."