Geverifieerde Resensie
Banner Rest
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Banner Rest bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 15 resensies.
"Neutral. Don't know Banners Rest. But for breakfasts, lunch's and suppers, go see Veronica at Ramseys restaurant, about 800 m down the road from Miramars turn."
"See is baie lekker, maar daar is min plekkies om by te eet en die selfoonsein is plek-plek redelik swak."
"Baie stil en rustige omgewing. Paaie se toestand nie wonderlik nie, en nie baie om te doen behalwe vir die Wild Coast Sun waar die waterpark baie pret is!"
"It is a woderful place to go and have a holiday with family and friends, I totally recommend it."
"Port Edward was altyd 'n stillerige plek, en daarom het ons dit gekies, maar dit was jare gelede - die plek is nie meer so stil nie, maar gegewe die tyd van die jaar, moet mens verwag almal is met vakansie en wil by die strand uitkom. Restaurante in die omgewing is maar beperk maar ons kon regkom in Ramsgate nadat die eetplekke in Port Edward baie raserig (musiek) was en ons nie aangestaan het nie. "