Geverifieerde Resensie
Barkly East
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Barkly East bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 14 resensies.
"The area is a gem for nature lovers and walkers or mountain bikers. The landscape is stunning, rivers flow everywhere and the botany is spectacular. There are many birds to spot and a visit to Rhodes is a must. There are some very beautiful drives to do: Wartrail, Tiffendale, Rhodes and Naude's Nek is spectacular. The fit can do so on MTbikes."
"Baie goeie sentrum van waar mens dié bergpasse daar naby kan verken. Baie oulike dorp om te verken."
"We used Barkley East as a sleep-over on our way to Transkei. Haven't explored at all, sounds promising."
"Nie 'n wonderlike dorp nie, maar die Maluti Roete is asemrowend! Kan dit enige tyd aanbeveel."
"Is beslis die moeite werd om hier oor te bly op pad huis toe, of voordat 'n reisiger in die berge in beweeg. Die bestemming gaan baie populêr raak, aangesien die area rondom Rhodes en Naudes Nek eersdaags ingesluit gaan word as RSA se nuutste SANParks."
"Ons reis was ongelukkig op 'n tyd wat die area in erge droogte is. Ons doel was om passe te ry, en dit het ons gedoen. Sal weer graag teruggaan na die area as die droogte gebreek is. "