Geverifieerde Resensie
Bayswater
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bayswater bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 24 resensies.
"Vir ons was die gastehuis gerieflik geleë met alles wat ons nodig gehad het in die omgewing."
"Bietjie verder van die universiteit as wat ek gedink het. Nie veel tyd in die area spandeer om werklik 'n opinie te kan lewer nie."
"Great new shopping and entertainment centre Northridge Mall just up the road. Up and coming area would definitely recommend."
"As oud Bloemfonteiners wat in die omgewing gewoon het, sal ons dit altyd aanbeveel. 'n Baie boomryke omgewing wat 'n rustige atmosfeer skep."
"Dis 'n stil, netjiese buurt. Naby genoeg aan alles wat 'n mens na-ure sal wil doen (restaurante, byvoorbeeld), sowel as oornag. "
"Gerieflike winkelsentrum en kitskosplekke naby, sonder die harwar van stadsverkeer. "
"Bayswater is a very convenient area, close to shops and N1."
"Bayswater is 'n rustige gevestigde woonbuurt met 'n rustige atmosfeer."