Indien jy Beaufort-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Beaufort-Wes.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beaufort-Wes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beaufort West accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Beaufort-Wes akkommodasie
103 lekke plekke om te bly
Baakensrug Holiday Farm is net 75 km van Beaufort-Wes af in die pragtige, rustige Karoo. Die plaas is die perfekte,...
Isazula Olives bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf op die rand van 'n olyfboord in Leeu Gamka. Hierdie beko...
Plaatfontein Boma Kamp is op 'n plaas van 1 800 hektaar, sowat 43 km vanaf Prins Albert, geleë. Hierdie eksklusiewe...
Whistling Bridge Cottage & Rooms is in 'n rustige oase op 'n werkende plaas in Beaufort-Wes en poog om gaste 'n gel...
Pastorie Kampeerterrein is 'n knus kampeerterrein geleë op die terrein van die NG Kerk in Leeu Gamka. Dit is 'n ide...