Indien jy Beaufort-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Beaufort-Wes.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beaufort-Wes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beaufort West accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Beaufort-Wes akkommodasie
105 lekke plekke om te bly
Whistling Bridge Cottage & Rooms is in 'n rustige oase op 'n werkende plaas in Beaufort-Wes en poog om gaste 'n gel...
Plaatfontein Gasteplaas is 'n bekoorlike selfsorgkothuis, sowat 43 km vanaf Prince Albert. Dit bied 'n intieme toev...
Uitershoek Guest House is 'n selfsorg-plaashuis in die Sentrale Karoo en dis net 3 km vanaf die N1. Dit is ook sowa...
Travalia Guest Farm bied oornagverblyf teen die N1 in Drie Susters naby Beaufort-Wes, Victoria-Wes, Murraysburg en ...
Grootwaterval is in die middel van die Karoo aan die voorheuwels van die Swartbergpas geleë, sowat 45 km van Prince...
Three Sisters Guest Farm is 900 m van die N1 en bied rustige oornagverblyf op 'n werkende skaapplaas onder aan die ...
Muggefontein is 'n werkende merino skaapwol- en olyfplaas, wat op die R353 geleë is, net 40 km van Fraserburg af. H...