Geverifieerde Resensie
Bela-Bela
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bela-Bela bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 731 resensies.
"Enigste rede waarom ek moes dorp toe ry was om visgery te koop. Sou lekker gewees het as dit by die oord se winkel beskikbaar was."
"Die dorp het ongelooflik versleg i.t.v. infrastruktuur. Die omliggende dele is goed."
"Very quite area and has number of game farms for relaxation. I will definitely visit again. "
"Die dorpie self lyk maar goor. Maar daar is baie mooi en lekker plekke in die omgewing."
"Weather is perfect. Everything you need is close by. Crime is less and people are friendly."
"Die dorpie self sou ek nie juis as 'n toeristebestemming adverteer nie, maar die Klein-Kariba oord self is beslis."