Geverifieerde Resensie
Belgravia
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Belgravia bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 12 resensies.
"Geen WiFi beskikbaar gewees soos geadverteer. Gesukkel om personeel vroegoggend te kry om sleutel terug te gee. "
"Die munisipaliteit kan meer doen omtrent die straat name. Ons wou op 'n historic walk gegaan het en het verdwaal omdat die strate nie duidelik gemerk is nie. Die middestad van Kimberley is baie vuil - glad nie the city that sparkles nie. Straatligte in een van die hoofpaaie het nie gewerk nie en ek moes in die donker een aand na die hospitaal soek. Daar is ook onnodig te veel slaggate in die paaie."
"Naby besienswaardighede soos Kimberley se groot gat met lekker restaurante."
"Daar is pragtige huise, maar, soos die res van Kimberley is die strate en die geboue redelik vol gate. "
"The Belgravia area of Kimberley was an excellent location to stay in a leafy part of town within walking distance to several historic sites, as well as cafes and restaurants. We also enjoyed the wider Kimberley area, with attractions such as the Big Hole, McGregor Museum, Railway Museum, Magersfontein and Mokala National Park. "
"Dit is 'n redelike stil woonbuurt en dit is ook netjies in vergelyking met sekere woonbuurte wat ons in Kimberley gesien is. Nice."