Geverifieerde Resensie
Bellville
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bellville bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 264 resensies.
"Gaan kuier gerus by Oom Eric! Jy sal nie spyt wees nie!"
"Ligging is goed. Winkels is oral en petrolstasies en nodige kitstellers. Pragtige omgewing."
"Bellville is 'n rustige, veilig plek vir vakansie, maar daar's nie baie om te sien nie."
"Ek is nie seker oor Bellville self nie. Was daar vir besigheid. Ella het 'n lieflike ontbytrestaurant aanbeveel, Ou Meul Bakkery in Willowbridge. Smaaklike kos en interessante spyskaart. Ons het van Uber gebruik gemaak wat dit baie vergemaklik het om van restaurant na kantore te reis."