Geverifieerde Resensie
Bergvliet
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bergvliet bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 8 resensies.
"I had a really nice stay, friendly and kind hosts. Everything provided, makes for a comfortable stay."
"Dit is 'n rustige en veilige woonbuurt wat naby die hoofroetes is en wat al die nodige inkopiegeriewe het."
"Bergvliet self is nie 'n toeristebestemming nie, maar dit is maklik om daarvandaan na al die toeristebestemmings in Kaapstad te ry. Let wel publike vervoer na Bergvliet bestaan nie eintlik nie, 'n mens moet eerder 'n motor huur."