Geverifieerde Resensie
Betty's Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Betty's Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 556 resensies.
"Bettysbaai is 'n besondere mooi plek. Net jammer die verblyf het so 'n wrang smaak in die mond gelos."
"Harold Porter Botaniese Tuine en Stony Point Pikkewynkolonie is definitief 'n besoek werd! En as jy lus is vir stap in die natuur, pak gerus die Leopard's Kloof Trail aan by die Harold Porter Tuine wat tot by 'n waterval lei."
"Dis baie mooi en rustig, die plantegroei is mooi, die see en alles is 'n moet om te sien. Wil graag daar gaan bly."
"Bettiesbaai is pragtig. Die natuurskoon met interessante besienswaardighede."
"Baie rustige dorpie, ongelukkig is die eetplekke baie besig en voorafbesprekings is dus noodsaaklik."