Geverifieerde Resensie
Betty's Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Betty's Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 556 resensies.
"Bettiesbaai is 'n pragtige, stil dorpie met die mooiste wit strande, eenvoudig, maar gerieflik vir iemand wat na stilte smag, genoeg om te doen en genoeg om te sien."
"Lekker rustige omgewing. Mense respekteer mekaar. Geen steurnis, behalwe 'n haan se gekraai soggens. Lekker plattelandse gevoel, maar 40 minute weg van winkels af."
"Still a lovely small, quiet seaside town with down-to-earth people that have managed to escape becoming too commercialised. Hopefully, it will remain this way."
"Dit is lekker sentraal en baie dorpe kan binne 50 tot 60 min bereik word. Dit is skoon en baie veilig."
"'n Rustige dorpie met pragtige plantegroei, maar maak jou reg vir winderige weerstoestande."
"Take a break from noisy City life.... head down to Betty's bay for thee most amazing view and quiet life."
"Bettys Bay is a lovely vacation destination. The Harold Porter botanic garden is our favourite garden in South Africa, it has unspoiled fynbos and lovely walks. The area has a number of nice long mountain walks and shorter beach walks. The penguins are always fun to visit. These days there are some places to eat when one is not wanting to braai/cook."
"Bettys Bay is 'n pragtige en rustige plekkie, waar jy sommer die rustigheid van die omgewing oor jou voel spoel. Baie naby aan groter plekkie as jy iets nodig het wat jy daar nie kan kry nie, maar anderste is alles wat jy nodig het naby en gerieflik."
"A perfect little place to breathe and relax away from the hustle and bustle of the city."
"Aftree-dorpie met mooi ligging. Mooi vir oorbly vir aand of 2 maar nie langer met tieners nie!"
"We love the combination of mountains, sea, lakes, abundant fynbos and birds. The penguin colony and the Harold Porter Gardens are easily accessible and great destinations."
"Ongerepte natuur, voel of jy jou eie stukkie privaat strand het met bure ver vanaf jou."