Geverifieerde Resensie
Bluff
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bluff bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 29 resensies.
"The best clean and safe location I've ever went to. I love Bluff. No overcrowding. I'm going back to Bluff whenever I'm in Durban."
"Een van die bitter min veilige strandbestemmings in KZN. Ons gaan gereeld tuis in die Bluff, jy kan jou kinders met vrymoedigheid daar laat rondstap en strand toe gaan."
"Alles wat jy benodig is beskikbaar in die onmiddellike omgewing. Die wooneenheid is regtig sentraal geleë."
"The rest is very enjoyable. The sea, the monkeys and the environment. All very relaxing."
"Great area with good amenities, however beaches are not very swimable, however we enjoyed the rock pools at low tide."
"Old school. A home away from home. Very clean town and such friendly people."
"Moet verkieslik 'n voertuig gebruik met 'n redelik groot enjinkapasiteit, baie steil opdraandes. Uitsig baie mooi, strand netjies, alle geriewe beskikbaar, nie nodig om lang tydperke in voertuig te spandeer nie. "
"Grown a lot since I lived there. Entrance to Bluff on freeway gets busy but acceptable. "
"Moet ongelukkig deur 'n industriële gebied ry om daar uit te kom, maar die Bluff self is lieflik."
"Bluff has everything, short distance to shopping centres and restaurants and beaches."
"Mooi ou dorpie, maar kon regtig nie iets vind om daar te doen nie. Was meer by ander gebiede vir vermaak."
"Bluff is a perfect holiday for me because I get to see some family and friends. Thank you for your cooperation."
"Baie goed met strande baie naby, winkel oralste, en 'n regte vakansiedorpie. Alles mooi ingerig, en die mense is baie vriendelik! Beslis 'n aanwins vir toeriste om te ervaar. "