Geverifieerde Resensie
Blythedale
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Blythedale bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 4 resensies.
"Blythedale het Blouvlag-strand, maar was teleurgesteld met die geriewe by die see, was nie onderhou nie en nie toeganklik nie, daar is lewensredders aan diens maar, dit was makliker en veiliger vir die kinders om by die naburige Zinkwasi te gaan swem."