Indien jy Boggomsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Boggomsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Boggomsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Boggoms Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Boggomsbaai akkommodasie
20 lekke plekke om te bly
201 Hexrivier is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Hartenbos. Die kompleks is 600 m van...
13 On Marsh is 'n stylvolle ateljeewoonstel in 'n historiese gebou wat onlangs opgeknap is in die hartjie van Mosse...
Hartenbos - Hexrivier 102 is in Hartenbos geleë. Dit is die ideale wegbreekplek vir gaste wat 'n ontspannende vakan...
Ans se Plek is 'n selfsorgvakansiehuis naby die strand in Hartenbos. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na g...
Dann's Corner is naby Die Punt in Mosselbaai, 'n hawedorp op die Tuinroete, geleë en dit is ideaal vir 'n gesin of ...
Klipgooi in Hartenbos bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis 500 m vanaf die strand, sowel as versk...
Stompneus 301 is 'n selfsorgwoonstel in Hartenbos, in 'n kompleks met see-uitsigte in die verte. Die woonstel bied...