Geverifieerde Resensie
Boksburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boksburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 43 resensies.
"Sunward Park is middle to upper residential area. Not really a business accommodation centre."
"Located in a quiet, leafy suburb, handy for local shops, shopping centres and airport. Not much to do within the suburb but good restaurants close by. Park and playground a stone throw away. Highly recommended."
"Boksburg self het nie 'n groot aantrekkingskrag nie, alhoewel die gedeelte naby aan Northrand-pad en die Eastrand Mall aangenaam is. Sentraal geleë en baie om te doen."
"Dit hang natuurlik af wat jy wil doen, maar dit is 'n goeie sentrale area vir oorstop in enige rigting as jy in Johannesburg ingevlieg het. En jy het al die winkels en alles wat jy mag nodig hê daar in die omgewing. "
"The municipality needs to sort out there roads, road markings and lighting in there area."
"Ek sou dit eerder 'n besigheidsbestemming noem, as toeristebestemming."
"Daar is vele ander restaurante om van te kies wat baie naby aan mekaar geleë is."
"Dit is 'n oorslaap dorp vir mense wat vroeg by lughawe die volgende oggend moet wees. Weet nie so mooi van toeristebestemming nie!"
"This is a classy, attractive, leafy suburb of Boksburg. We were visiting family at the time and not interested in tourist attractions at the time. One can access all the major motorways easily from this venue. Within comfortable distance of the O.R Thambo International Airport also."