Geverifieerde Resensie
Boland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5716 resensies.
"Riebeek-Kasteel is beslis die geheime rustige bestemming vir 'n aangename toer van olyf- en wynplase. Genoeg restaurante om elkeen se smaak te bevredig en die nodige supermark om alles te koop wat jy benodig."
"Pragtige dorpie met vriendelike mense. Mooiste berge en baie plekke om te sien! Skoon verlief geraak."
"Baie om te doen en sien, lekker restaurante en mooi sentraal om ander dorpe te kan besoek. "
"In the middle of the Winelands with access to many wine estates. The surrounding mountains have a very tranquil atmosphere."
"Mooi en rustige area. Jy kan rustig wees, jou deur kan oop staan en die vars lug inasem. Mooi plek. "
"Dis 'n baie skoon en netjiese omgewing en baie na aan die snelweg wat die reis na Kaapstad baie vergemaklik."
"Strand se ligging is baie lekker om rond te ry, maklik Kaap toe en maklik Hermanus se kant toe. "
"Strand is ideal for a holiday. Very nice sea views and everything is around that you need."
"Greyton is 'n lieflike dorpie om te gaan explore vir die dag met verskeidenheid winkeltjies en eetplekke."
"Hierdie studentedorp bied baie vir persone wat die Wynroetes wil verken. Veilige onderdak parkering (teen 'n stywe fooi) Parkering buite die Mall steeds nie aan te beveel nie. Veilige aanbevole looproetes."