Geverifieerde Resensie
Boland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5716 resensies.
"Ek is mal oor Franschoek, maar dit is 'n vreeslike besige plek oor naweke. Gelukkig was die verblyf 'n redelike afstand van die hoofweg, Die wynplase om Franschhoek is baie mooi en die personeel en geriewe is puik!"
"Ons gunsteling vakansieplek. Alles binne loopafstand en heerlike eetplekke. Inkopies gerieflik naby."
"Goed geleë vir besoek aan verskeie wynplase en kelders in die omliggende omgewing."
"De omgeving van het huis is niet een toeristenbestemming van vandaar uit kun je prachtige tochten maken naar de wijngebieden en ook Kaapstad is dichtbij. Het is een plek om lekker uit te rusten."
"Franschhoek is an exquisitely beautiful place. The restaurants are some of the best in the world. The wine estates are wonderful."
"Prentjie mooi, soos uit 'n storieboek. Ons sal verseker weer gaan, en langer. Ek voel of ons 'n juweel ontdek het, want ons ken net die Kaap self. Die Waterfront, wynplase, al die gewone goed. En daar vind ons Riebeek-Kasteel soos vanuit 'n droom! "
"Paarl is 'n pragtige toeriste bestemming, naby aan baie mooi plekke om te sien soos Spice Rooute en CBC Brewery."
"Rawsonville is stil en rustig maar daar is ook heelwat om te sien en doen. Dit is ook gerieflik naby aan 'n groot winkelsentrum en naby genoeg aan Kaapstad. Oulike plek. Sal weer daar gaan besoek aflê."
"Ons het nie regtig gegaan om toeristebestemmings te besoek nie, maar wel om net 'n rustige naweek weg van die gewoel te geniet. Ek weet egter dat Wellington ryk is aan geskiedenis en sou graag meer daarvan wou weet en plekke van belang besoek as ek meer tyd vir rondry gehad het. "
"A really chilled out destination. Our kids were never bored, as we could alternate between nature walks, all the wine farms are child friendly too with options of chocolate tasting etc. An easy place to visit. Even in the middle of winter!"