Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Boland

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5716 resensies.

Ceres, Boland

Chantilly Guest House

"Lovely countryside. Great area, friendly people."

Riebeek-Kasteel, Boland

Gabriella's Accommodation

"Ons eerste keer in Riebeek-Kasteel, het lekker rondgeloop in die koue en reën, al die klein winkeltjies beloer en (te veel!) geld uitgegee op hulle oulike produkte. Het Vlok Casteel se wyn- en ander produkte was baie spesiaal."

Paarl, Boland

The Peony Pod

"Paarl is beautiful and peaceful."

Tulbagh, Boland

Saronsberg Vineyard Cottages

"Tulbagh kan beslis meer benut en besoek word. En Saronsberg is 'n wonderlike vertrekpunt vir al die ander besienswaardighede wat in die omgewing te siene is."

Tulbagh, Boland

"Interessante plekkie met heelwat wynplase vir wynproe."

Ceres, Boland

Ceres Peak

"Baie mooi boerderye."

Tulbagh, Boland

EpiStay

"Baie mooi dorp."

Franschhoek, Boland

Centre-Ville Guest House

"Pragtige dorp met baie om te doen vir mense met verskillende belangstellings. Die berge bied uitstekende hiking en mountain bike roetes."

Franschhoek, Boland

De Ville Lodge

"Die plek is pragtig en weerspieël 'n uitstekende deel van ons land."

Franschhoek, Boland

The Olive and Vine Farm Cottage

"Oe dit is prentjiemooi, die berge skilderagtig en die dorpie so mooi skoon, netjies en vol verrassings en lekker eetplekkies! Ons sal weer wil kom kuier!"

Worcester, Boland

La Bri Guest House

"Lieflike omgewing met genoeg om te doen vir 'n toeris."

Tulbagh, Boland

Tulbagh Mountain Manor

"Tulbagh is a lovely little town with a great sense of history and culture. We had a great time exploring the surrounding mountains too."

Stellenbosch, Boland

Paradyskloof Eenheid

"Baie sentraal om die Wes-Kaap te besigtig."

Boland

Klein Eikeboom Guest Farm

"Het vir die eerste keer daar gekuier en gaan definitief weer. Daar is nog so baie om te sien en te ontdek!"

Boland

Klein Eikeboom Guest Farm

"Dit was blommetyd en uiteraard 'n goeie tyd. Die blomme was oorweldigend mooi. Die Boland se paaie is skoon en goed in standgehou."

Stellenbosch, Boland

Natte Valleij

"Parkering is altyd 'n probleem in Stellenbosch, en die algemene veiligheid is nie meer so goed soos 'n jaar of wat gelede nie."

Boland

@ Rina's

"Asemrowende natuurskoon berge en klowe. Mooi paaie."

Stellenbosch, Boland

House of House

"Baie lief vir die dorp!"

Stellenbosch, Boland

Feel @ Home

"Lovely town. Lots of places to visit. Nice tourist destination near Cape Town."

Boland

Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary

"Die Boland moet op jou toerplan wees!"

Boland

Saronsberg Vineyard Cottages

"Verruklik mooi, asemrowend, beeldskone omgewing en Saronsberg is die mooiste wynplaas."

Boland

EpiStay

"Pragtige natuurskoon!"

Worcester, Boland

Mijnzorg

"Lovely place with spectacular mountains, especially when covered in snow! People are super friendly and make you feel right at home."

Wellington, Boland

Oude Wellington Estate

"Ligging is perfek vir daguitstappies. Genoeg besienswaardighede en wynplase."

Wellington, Boland

Hanna

"Great place with a lot of greenery, ideal for rest and break from city life!"

Boland

Saronsberg Vineyard Cottages

"Die Boland bly maar mooi."

Boland

The Little Gem

"Mooiste natuurskoon."

Boland

3 Walter Street

"This wealth of tradition needs to be experienced by all South Africans. I would suggest more aggressive informational campaigns about Boland, not just advertising."

Blad
Blad 84 - Wys 2491 tot 2520
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang