Geverifieerde Resensie
Boshof
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boshof bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.4 uit 5 gekry volgens 7 resensies.
"Boshof is 'n baie rustige, klein, historiese plekkie. Mense is baie vriendelik en die dorpie is baie veilig."
"Die pad in en uit (Kimberley se rigting) het 'n hele paar slaggate, en dit is 'n baie, baie donker pad om te ry."
"Truly depicts the old small town values and feel in our modern society. Very small town with limited facilities compared with the bigger towns, but a lovely place to experience old school hospitality."
"Ek glo nie Boshof is soseer 'n toeristebestemming nie, maar wel 'n baie gerieflike oorslaap-area vir daai gedeelte van die Noord-Kaap as jy besigheid het om daar in die area te doen."
"Boshof is a typical small rural town. Don't expect to be entertained. Rather look for the opportunities to connect with the locals and enjoy the wonderful regional beauty."
"Baie klein rustige dorpie, kan die nodige aankoop sonder om ver te ry. Vriendelike mense!!"