Geverifieerde Resensie
Bot River
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bot River bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 54 resensies.
"Botrivier self is baie stil, maar daar is baie om te sien en doen in die omringende areas en ek beveel dit aan as jy wil wegkom van die stad se gewoel."
"Nie veel te doen in Botrivier self (behalwe die hotel), maar die omliggende wynplase, asook die nabyheid aan ander dorpe maak dit 'n wonderlike ligging."
"A bunch of friendly people, great food and lots of history. Amazing! We'll definitely be back."
"Botrivier is baie rustig en 'n stil plek en net reg om 'n rustige naweek te gaan spandeer."
"There is nothing to do in Bot River. Its a small town just to live in however Hermanus is not far from there and neither is Caledon."
"Great burgers, beautiful wine estate and a good base to reach places like Grabouw, Hermaus and Kleimond."