Geverifieerde Resensie
Botha's Hill
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Botha's Hill bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 21 resensies.
"Ons het spesifiek verblyf in daardie area gesoek, weens ons belangstelling in perde."
"A quiet part with lovely trees, but not a place if you want to shop or swim in the sea."
"Beslis 'n voorkeur en uitsoek bestemming; daar is genoeg interessanthede om mens besig te hou, daar is ook genoeg vir die kinders om te geniet."
"Botha's Hill is a good travel destination if you like an out of the buzz venue."
"Botha's Hill is 'n plek waar mens wegkom van die stad se lawaai. Mooi uitsig oor die vallei van 1000 heuwels."
"Never realized how beautiful this place is. I would love to bring my kids next time. "
"Nothing to do in the immediate vicinity for smaller children. Have to travel to do things with them."