Geverifieerde Resensie
Bredasdorp
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bredasdorp bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 262 resensies.
"Ons het dit geniet om van hier af Arniston en Agulhas se kante toe te ry en te verken."
"Ek hou van Bredasdorp. Het genoeg winkels en goed en is naby die see wat te duur is vir my. Moet nog die tweedehandse boekwinkels uittoets."
"Bredasdorp is 'n baie mooi dorpie met 'n baie interessante geskiedenis. Die Overberg Landbou Skou was baie stil en as uitstallers was dit 'n swaar week. Die mense van Bredasdorp is ongelooflik vriendelik."
"Lekker geleë naby Waenhuiskrans, goeie winkels, naby L’Agulhas/Elim wynroete en Napier met sy heerlike restaurante! "
"Lekker vakansieplekkie. Beste maraton in Afrika word deur Bredasdorp aangebied. Welgedaan."