Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1629 reviews.
Worcester, Breede River Valley
Geluk on Vergenoegd Farm"Pragtige, skoon dorp en vriendelike mense. Beslis 'n plek wat ons weer sal besoek."
Worcester, Breede River Valley
De Bergen"Don't really know the area, but overall experience was good."
Worcester, Breede River Valley
At Leisure"Worcester is 'n pragtige dorp tussen die berge met baie wynplase om te besoek."
"Neem net in ag dat daar geen plek is om kruideniersware te koop in die dorp nie. Die naaste plek is in Tulbagh."
Rawsonville, Breede River Valley
ATKV Goudini Spa"Most beautiful country to drive through and service was excellent. They just need to check the electric poles that will be falling into the street, all is lying at an angle, probably after the storm, must do something about it before someone gets hurt."
"Die straatnaamborde is nie voldoende nie, nie in die hoofstraat of systrate nie. Het vreeslik gesukkel om die lodge te kry van die Hoofweg se kant."
"Tulbagh is 'n klein plekkie, maar hulle skiet nie te kort aan vriendelikheid nie. Almal is bereid om te help en dit is 'n baie netjiese dorp."
"Lots of places to visit and close surrounds have fabulous places to visit."
"Great town with lots of history and the waterfall hike is amazing! Well worth the visit and it's free of charge. Was fantastic!"
De Doorns, Breede River Valley
Farm Cottages at Au d’Brandy Route"Die dorpie is baie mooi, en omliggende area stunning."
"Pragtige dorp met lekker eetplekke en wynplase. 'n Paar 'upmarket' klein winkels sal ook lekker wees. Toerismeburo was Saterdagoggend toe. Ons het baie lekker geëet by Reader's Restaurant."
"Regtig nie geweet dat Tulbagh sulke pragtige wegbreekplekkies het nie. Dit het my regtig verbaas. Tulbagh gaan beslis weer van my sien. Reeds weer na plekkies gekyk, maar Fraaigelegen Farm is steeds bo aan my lys."
"Lovely town. Everything seemed closed which was surprising since it was school holidays."
Prince Alfred Hamlet, Breede River Valley
Mon Desir Gastehuis"FNB het nie 'n tak daar nie, maar Wolseley is darem naby om onverwagte banksake te doen. Inkopieplekke is redelik. Vleispryse by 'n plaaslike slaghuis was buitensporig hoog in vergelyking met ander plekke."