Geverifieerde Resensie
Brooklyn
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Brooklyn bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 32 resensies.
"Loads of restaurants and shops. Austin Roberts Bird Park conveniently situated. Easy access in and out the area to freeway."
"Dit is baie naby aan die Universiteit van Pretoria en daar is baie restaurante en winkels in die omgewing."
"Mens kan daar bly as jy Pretoria toe gaan, maar dis nie werklik 'n toeristebestemming nie."
"Brooklyn is 'n pragtig en uiters sentraal geleë area wat aan al ons behoeftes voldoen het. Heerlike eet- en kuierplekkies."
"Ons sal nie Brooklyn as 'n toerisme-attraksie reken nie, maar Brooklyn Mall 'n heerlike winkelsentrum met heerlike eetplekke."
"Brooklyn plaas mens vinnig binne bereik van hoofpaaie, die beste inkopiesentrums, ens. Baie lekker restourante."