Geverifieerde Resensie
Buffels Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Buffels Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.9 uit 5 gekry volgens 35 resensies.
"Min plekke was hondevriendelik wat bietjie teleurstellend was. Andersins, rustig verby."
"Lekker stil met verskeie voëlspesies. Lieflike lang strand en sagte sand. Weg uit die gejaagde lewe van Knysna, maar net om die draai."
"Dit is lekker om hier te kom asemskep. Alles is net die beste. Lekker seevakansie, stap, braaiveis en elke oomblik geniet."
"Buffels Bay is definitely the best holiday destination you will find in South Africa. The place dreams are made of."
"It's a perfect holiday destination. Pristine beaches, lots to do in Garden Route."
"Dis is ons guntelingstrand en perfek vir 'n gesinsvakansie, veral met klein kinders."
"Koop genoeg kruideniersware in Sedgefield of Knysna, die plaaslike winkel offer nie juis veel nie."
"Buffelsbaai is vir afskakel. Geen telefoon nie, net jou vrede en vreugde."
"Kom al vir die laaste 17 jaar na Buffelsbaai en elke keer 'n goeie experience,10/10!"
"Buffelsbaai is 'n klein dorpie, as jy 'n plek soek om weg te breek en wil rus is dit die ideale bestemming."
"Baie veilige see om in te swem. Vriendelike mense. Baie ontspannend en rustig en tog naby aan groter dorpe."
"A great holiday place when you love hanging on the beach. Ample space for kids to run and play, good surf and close enough to everything to not be isolated. "
"Die mense by die winkel in Buffelsbaai was maar bietjie onbeskof gewees met ons. "