Geverifieerde Resensie
Buffalo City
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Buffalo City bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1018 resensies.
"As a business destination, lots of opportunities. As a holiday family destination, a huge no."
King Williams Town, Buffelstad
Panorama Guest House"Goeie oornagplek, sal nou nie dit as 'n vakansieplek kies nie."
"Roads need work. General upkeep of the town needs a lot of work. Potholes are a concern. Need to vigilant and safety-conscious when driving in and around the greater part of East London."
"Load shedding vroegaand is aaklig as mens wil kuier! Ongelukkig buite die beheer van enige iemand!"
"Buffalo City municipality must fix potholes in the main city, clean up beaches, support local informal businesses like eateries, beadwork, craft, indigenous dancing and traditional Xhosa outfits."
"Great place for fishing, hiking and kayaking. Great restaurants and lots of safe areas for little children to keep busy at the beach in shallow rivers by the sea."
"Oos-Londen en Gonubie is verbasend skoon en een van ons tans meer suksesvolle munisipaliteite, die paaie in Gonubie kan verbeter, maar Oos-Londen s'n is in 'n beter toestand. Gonubie-strande pragtig skoon. Oos-Londen vreeslik vol wegspoelplante gewees. Weer in Desember en begin Januarie was nat en tot koud party dae, maar sonnige dae was baie warm en moes vroeg gaan swem en uit die son kom voor 11."
"Haga Haga kan 'n baie goeie bestemming wees. Daar is 'n tekort aan 'n winkel met die nodige goedjies, petrolpomp en die pad daarheen kan dit 'n ongelooflike lekker plekkie maak. Dink nie dit is sommer 'n plek vir jongmense om daarheen te gaan nie."
Gxarha (Morganbaai), Buffelstad
Mitford Hotel"Die dorp is troeteldiervriendelik. Die winkel het feitlik alles en is baie gerieflik. Pragtige dorp en baie rustige bestemming."