Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
Casa de Dani - Original"Mooi vakansieplek met heelwat om te sien. Mooi eetplekke, onder andere by die hawe. Cape St Francis is ook 'n besoek werd. "
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Shelly Beach Cottages"Die toerisme-gedeelte is goed met 'n mooi rivier, maar die sakegedeelte was 'n teleurstelling. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Die sterre in die aand, daar is geen straatligte nie."
Despatch, Sarah Baartman-distrik
Buttons Too"Klein dorpie met die mees belangrike inkopie fasiliteite beskikbaar. Naby genoeg aan toeriste aantreklikhede teen 'n laer koste."
Greater Addo, Sarah Baartman-distrik
Addo African Home, Restaurant and Safari"Nog nooit so baie olifante gesien nie!"
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
Windsong"Ons eerste besoek daar en het werklik beïndruk. Soveel om te doen en sien met puik restourante binne loop afstand."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Country Cottages"Die aandete by Waenhuis was 'n aangename verrassing! Baie dankie."
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
Starfish"Pragtige plek! Kan nie glo dat ek nog nooit daar was nie. Sal graag weer by die "port" wil bly, of selfs by die lagoon gedeelte."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik
The House Quarters"Moenie ‘n geleentheid mis om daar tuis te gaan nie."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Sarel Nelli Accommodation"Heerlike, rustige atmosfeer. Baie om te doen en die oulikste winkeltjies. Beslis 'n plek om te besoek."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Millard Crescent Guest House"Alhoewel ons net 'n vinnige familie besoek gedoen het en nie eintlik veel omgewingstoere gedoen het, dink ek dit is goeie ligging."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik
Friedenheim"Lekker rustige dorpie met heelwat weggesteekte besienswaardighede soos Dias Kruis en lekker eetplekkies soos Pizzarella en heerlike wegneem vis by Kenton Fisheries."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Ibis Lounge"Voorheen was Clarens my gunsteling dorp in die land. Maar ek dink Nieu Bethesda het nou daai plek oorgeneem! "
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Paradise On Sea Holiday Apartments"Goeie visvangplek. Net geen privaat hospitaal as daar ‘n nood is, mense moet al die pad Port Elizabeth toe ry."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Fishing paradise! No need to travel to Namibia for a fishing trip."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Riptide Holiday Flat"Laid back town with lots to do if you are an outdoor enthusiast. Also plenty of beautiful beaches, safe for swimming. A picturesque town with friendly locals and lovely affordable eateries too."
Walmer, Sarah Baartman-distrik
Close and Comfy"Sentraal geleë, veilig en voldoende winkels en geriewe in die omgewing."