Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Humewood, Sarah Baartman-distrik
125 Brookes Hill Suite"Alle fasiliteite is binne loopafstand wat dit ideaal maak vir die buitelug mense."
Beachview, Sarah Baartman-distrik
Birds on a Rock"Ons het groot geword met vakansies by Beachview. Lieflike uitsigte."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Country Cottages"Dit is n moet-sien plekkie om te besoek met sy eie karakter."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Tipuana B&B & Self-Catering"Interessante dorp met baie eetplekke en hulle bedien lekker kos. Die paaie kort aandag soos in enige ander plattelandse dorpie."
Greater Addo, Sarah Baartman-distrik
Bellevue - Elephants Lodge"Niks uitstaande of besonders wat diere betref. Die bos is te ruig, veral teen die pad maar fasiliteite is puik."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Uniek met n eiesoortige bekoring!"
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
City of the Saints Guest Cottage"Vir 'n persoon wat hou van geskiedenis en geboue is dit 'n moet."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Jenvey House Selfcatering Apartments"Baie rustige buurt met breë sypaadjies. Dit is beslis 'n gesinsvriendelike plek."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Starry Nights Guest House"Will definitely want go back. Needed to spend at least another day there. Very laid back and peaceful. The Owl House, Fossil Kitchen, Brewery as also the New People Gallery at the Tower Restaurant is a must. The townspeople were exceptionally friendly. Can't stop sharing our time at Nieu-Bethesda with friends and family."
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
12 Claptons Marina Martinique"Veilige plek met lekker restaurante."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Toscana Cottage"Dit sal seker afhang van mens tot mens en waaraan hulle belangstel, maar vir ons was Summerstrand regtig 'n heerlike plek om te bly en vir ons genoeg om te sien en te doen."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Een van my gunsteling dorpies om te besoek en met oulike restourante en heerlike kos!"
Somerset-Oos (KwaNojoli), Sarah Baartman-distrik
Gate 66"Baie mooi dorpie, sal graag weer kom kuier! Interessante geboue en gasvrye mense ontmoet!"
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
The Jbaynian @ 8"So glad I finally got visit, convinced me to move here."
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
21 Jamaican Palms"We attended the open water national competition at the marina so judge it on that basis, rather than a visit to the marina. The event was very well organised and the restaurant functioned well with the sudden influx of people. The marina is well taken care of and the security is very good."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Brighton Mews Guest Suites"Ons vind die omgewing en strand baie skoon en netjies en 'n pluspunt is die lang veilige ente wat jy langs die strand kan stap. Dan ook die heerlike eetplekkies naby mekaar. Voldoende parkering en gerieflike fietsbane,"
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Brighton Mews Guest Suites"Dis vir ons lekker sentraal en naby aan die universiteit, winkelsentrums en restaurante."
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
La Caribe 55"Lieflike, veilige en rustige omgewing. Pragtige uitsigte en genoeg vir die kinders en grootmense om te doen."
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
Marina Martinique"Dit is pragtig en ons het vreeslik lekker daar gebly."