Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Sarel Nelli Accommodation"Die munisipale infrastruktuur kort aandag. Rioolloop op strande uiters onsmaaklik."
Seaview, Sarah Baartman-distrik
Believe Inn"Vir 'n gesinsvakansie sal ons dit ongetwyfeld aanbeveel."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Ibis Lounge"Ons kinders was op kriekettoer en het by die backpackers reg langsaan geslaap. Baie goeie akkommodasie. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Sneeuberg Guest House and Backpackers"Nieu-Bethesda is 'n pragtige plekkie met besondere geskiedenis. 'n Belewenis en verseker 'n moet sien! Sal enige tyd weer daar draai."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Leonie's Guesthouse"Pragtige plekkie, The Brewery het die lekkerste kaas "platter", nogals baie klein winkeltjies wat so ietsie van alles het. Die Uilhuis was baie interessant. Ons het die omgewing geniet."
Addo-olifantpark, Sarah Baartman-distrik
Addo Dung Beetle Guest Farm"They have an excellent restaurant - delicious food. Neat facilities. Helpful staff. A wonderful experience."
Kabeljous, Sarah Baartman-distrik
Jeffreys Bay Beach House"Waardeer die geweldige uitbreiding t.o.v. Kabeljous en Jeffreysbaai."
Seaview, Sarah Baartman-distrik
Believe Inn"'n Pragtige rustige dorpie by die see, met 'n winkel sodat jy die stad kan vergeet."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Simone's Cottage"Nieu- Bethesda word nie vir jou gegee op 'n skinkbord nie - jy moet soek en grou om regtig die mense en die energie te ervaar. Daar is beslis meer as net die Uilhuis. Gaan en ontdek."
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
Bay Cove Inn"Wonderlike plek, soveel so, dat ons 'n vakansiehuisie in Wavecrest gekoop het. En terwyl ons gesoek het na die huisie, het ons by Bay Cove Inn tuisgegaan! Wavecrest is stil en rustig met beeldskone see views en strande!"
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Jenvey House Selfcatering Apartments"Prima accomodatie, dicht bij Addo Elephant en Port Elizabeth waar je als toerist mooie dingen kunt zien en beleven."
Eersterivierstrand, Sarah Baartman-distrik
Angler's Paradise - House 1"Als je van de natuur houdt is dit een geweldige locatie!"
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
High Corner Guest House"Very much impressed with the town's facilities!"
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss"I think the beach is lovely but I did not like the hawkers on the streets and the shoddy, overpriced supermarkets."
Despatch, Sarah Baartman-distrik
Buttons Won"Kon nie veel in omgewing besoek nie as gevolg van die aard van ons besoek. Sal volgende keer daarna kyk."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Corner House Accommodation"Stil woonbuurt naby die strandfront en casino. "
St Georges Park, Sarah Baartman-distrik
Valley Guest House"Het gaan rolbal speel en verblyf was binne loopafstand."
Addo-olifantpark, Sarah Baartman-distrik
Stable Cottages"Die toer was baie interessant en leersaam gewees. Die gids het ons vanaf die Die Elephant House gery en die toer met ons gedoen. "
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Aquarius Guest House"Hierdie unieke dorp lê vir my baie na aan die hart! Die inwoners se ongelooflike vriendelikheid staan bo alles uit! Moet ten minste twee keer per jaar besoek word."
Parsonsheuwel, Sarah Baartman-distrik
Port Elizabeth Guest House"It's a very very beautiful place."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
At Home Lodge"Veilige en skoon area met lekker stap- en drafopsies. Die strandfront is slegs 'n paar honderd meter ver en 'n inkoopsentrum is binne kort loopafstand. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Daisy Cottage"Maak seker dat die dorpie nie verander of ontwikkel nie...dit is wonderlik."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Brighton Mews Guest Suites"Summerstrand is the best place to be as you feel safe to roam the streets without being robbed or get hurt. The prices are so reasonable to accommodate everyone."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Madiolyn"As swem nie die hoofgedagte van die vakansie is nie, is Jeffreysbaai nie die regte opsie nie. Die strand is pragtig!"