Geverifieerde Resensie
Caledon
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Caledon bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 124 resensies.
"Die jaarlikse mark by Gabrielskloof is 'n besondere belewenis - maak gerus 'n draai daar volgende Desember."
"Caledon is an amazing place, I would relocate there. I love the quietness. It gives me time to focus on myself."
"Clean town, friendly staff at shops, however you can still see the difference in infrastructure within the poorer areas. Roads are terrible to drive in and having such torrid stormy weather made the driving bad. "
"Friendly people we met along the way. Helpful too. I don’t like the crowding in the road near the villa but then it’s Caledon. I was just concerned how safe it was. But I’d visit again."
"Die dorp is wonderlik. Beslis 'n plekkie om na te gaan as mens weg wil kom van die stad."
"Die Caledon Hotel en Spa is naby geleë en lekker om te gaan besoek en in die warm water te baljaar."
"'n Tipiese plattelandse dorpie en as dorp met niks besonders om toeriste te lok nie. Die omgewing bied wel 'n baie mooi landskap en allerlei besighede waar vrugte, etes en ander ware te koop aangebied word."
"Kleindorp atmosfeer, baie vriendelik en behulpsaam. Bly om 'n intrekker te wees in die platteland."
"Other entertainment besides the casino would be nice."
"Beautiful old buildings, quaint town, but will always be a "passing through" place for me on the way to the sea."
"Haarsalon Hectic Hair op Caledon was ‘n heerlike besoek. Die windterbines se grootheid slaan jou asem weg. Die trouplek Die Woud by Caledon is pragtig. "
"'n Lus vir die oog. Ons was in Augustus daar, wat effens koud was, maar is absoluut beloon met ongelooflike natuurskoon. Die kanola is dan in blom en dit is die mooiste gesig! Caledon is 'n juweel van 'n dorp met lekker doendinge, natuurlik ook die heerlike Caledon warmwater bronne, Onthou om swemklere in te pak, Caledon hou nie aan nie."