Geverifieerde Resensie
Calitzdorp
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Calitzdorp bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 273 resensies.
"Is 'n pragtige, klein dorpie met outentieke restaurante en persoonlike en vriendelike diens."
"A lovely little town with a good few wine farms. Perfect for a day of wine tasting. The restaurants are a little hard to catch, either they closed early or they weren't open at all."
"Restaurante bied gemiddelde diens en voedsel nie volgens spyskaart verskaf en voorberei."
"Voel ongemaklik by die Spar wanneer jy klaar inkopies gedoen het, deurdat jy oorweldig word deur die jong gemeenskap."
"Ons was nie bewus van die sirkelroete wat Calitzdorp, Prins Albert en omgewing insluit nie, en oorweeg dit beslis."
"Dit is 'n belewenis. Na die vloede het die water een van ons bietjie sleg laat voel, so passop maar vir die kraanwater."
"Ons het Calitzdorp so geniet. Vriendelike mense, mooi skoon area en mense is so behulpsaam."
"Het nie die dorp besoek nie agv groot honde wat saam met my gereis het."
"A friendly town with beautiful restaurants and wineries, but mosquitoes can be a problem in the summer."