Indien jy Cannon Rocks besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Cannon Rocks.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cannon Rocks Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cannon Rocks accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Cannon Rocks akkommodasie
40 lekke plekke om te bly
Cannon House bied selfsorgverblyf in 'n dubbelverdieping-vakansiehuis met 5 slaapkamers oorkant die strand in Canno...
Huis See-nekal word deur pragtige groen natuurskoon en wonderlike stranduitsigte omring en bied knus selfsorgverbly...
500 on Alice
500 on Alice is in die kusdorpie Cannon Rocks en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 2 gaste. Die woonstel het ‘n ...
Bay View Self-Catering
Bay View Self-Catering is langs die swemstrand in Cannon Rocks, 'n plattelandse dorpie in die Oos-Kaap. Cannon Rock...
Moiras Guesthouse
Moiras Guesthouse is 'n lieflike woonstel op die grondverdieping van 'n dubbelverdiepinghuis in Cannon Rocks. Dit b...
Mermaid Cottages
Mermaid Cottages is meters vanaf die hoofswemstrand, Boknesstrandmeer, die voëlskuilplek, geriefswinkels en vulstas...