Indien jy Cannon Rocks besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Cannon Rocks.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cannon Rocks Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cannon Rocks accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Cannon Rocks akkommodasie
41 lekke plekke om te bly
Riet River Beach Cottage is 'n selfsorghuisie in 'n duinewoud op die kus, net 13 km van Port Alfred af. Die kothuis...
Eagle's Nest B&B or Self Catering is in Makhanda (Grahamstad)/Makhanda in die Oos-kaap geleë - 'n area wat welbeken...
Hlosi Game Lodge - Amakhala Game Reserve
Hlosi Game Lodge is in die Amakhala Reservaat in die Oos-Kaap. Dié reservaat is 7500 hektaar groot. Dit is op die s...
Bartholomew's Loft is sentraal geleë en bied selfsorg- en B&B-verblyf. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vrien...
137 High Street Guest House bied gastekamers in Makhanda (Grahamstad) en is ideaal vir gaste op soek na 'n oorslaap...
Somerset Lodge bied selfsorgverblyf in Makhanda (Grahamstad), 'n pragtige dorp bekend vir sy mooi landskap, feeste...
Lanherne House Bed & Breakfast is 'n klassieke Makhanda (Grahamstad) huis wat uit die vroeë 20ste eeu dateer in Wes...
AppleBee Guest Cottages is geleë in 'n stil, gegoede omgewing in Makhanda (Grahamstad), naby St Andrew Laerskool, D...