Geverifieerde Resensie
Cannon Rocks
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cannon Rocks bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 55 resensies.
"Cannon Rocks is rustig en die perfekte plek om die son en see te geniet. Kinders kan in die strate en op die strand speel. Pragtige swemarea en poele met kilometers wit strand."
"Die sandduine maak die parkeerareas en swemareas toe. Hulle moet dit onderhou. Andersins is dit baie mooi."
"'n Plek waarvan mens nie weet en dan brand om vir almal van te vertel, maar terselfdertyd wil mens die wonderlike geheim bewaar uit vrees dat te veel voete in toekoms als sal bederf. Veilig. "
"Simple, quaint, food at the local restaurant, Roes Kitchen, was outstanding. Kenton-on-Sea just down the road was helpful when it came to needing a few things. The beaches were magnificent! We were truly blessed with the weather! "
"Kobus made our stay very comfortable. Everything (including bedding, towels and kitchen utensils) was tip-top. Plenty of great reading material, too!"
"Ek sal enige iemand aanbeveel om dit te besoek. Sommer al die plekkies daar naby. Daar is die interessantste padstalletjie, mense is vriendelik. Soveel interessante inligtig waar die naam vandaan kom ens. Die natuur op sy beste en pragtigste. Dis 'n moet vir elke toeris. Skoon en netjies, word instand gehou. Te pragtig."
"Great plek, sal were gaan. Karavaanpark is net bietjie aan die duur kant vir my persoonlike begroting."
"Baie stil en rustig. Nie vir persone wat hou van besige strande en naglewe nie maar verseker "my cup of tea"!"
"Cannon Rocks is a lovely small little town with loads of potential. Cannon Rocks is slowly becoming the next holiday booming place to be."
"Lieflike strande, lekker speelplek op die duine. Cannon Rocks kan aanbeveel word!"