Geverifieerde Resensie
Cannonville
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cannonville bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 35 resensies.
"Hiervandaan kan die Addo Olifantpark maklik bereik word en die omliggende area is iets besonders om te besoek."
"As jy in een van die gastehuise teen die rivier bly, moontlik, maar andersins is daar bitter min om te doen behalwe om Addo toe te gaan as jy nie visvang of op die rivier in 'n bootjie rondjaag nie."