Geverifieerde Resensie
Carolina
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Carolina bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 53 resensies.
"Carolina town area is not great but when you get out in the suburb and farming area it is very nice."
"A very lovely town. Very small. Peaceful and friendly people. Had a bad experience with a mechanic but one bad apple can not ruin it for the rest. "
"Carolina is a small and quiet town. It is therapeutic to be exact. "
"Dis 'n klein dorpie. Ek is nie seker wat daar alles is om te doen nie. Ons het wel 'n troue bygewoon en die verblyf was besonders."
"Ek dink oor die algemeen is daar nie baie om te doen in die dorp nie, maar die dorp is wel naby geleë aan ander bekende aantreklikhede. "
"Die omgewing is pragtig. Veral die plantasies Lochiel en Lothair se kant toe is mooi om te sien. "