Geverifieerde Resensie
Centurion
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Centurion bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 95 resensies.
"Was nog altyd veilig en 'n lekker plek om te kuier. naby alles wat die hele gesin kan geniet."
"Dit is die tipiese voorstedelike woonbuurt. Dit is stil en rustig, maar ver van toeristebestemmings."
"Naby alle winkels en die Unitas-hospitaal waarheen ek my ouers moes neem."
"Vir ons was dit goed geleë en as plattelanders was daar nie te veel geraas van die padverkeer nie."
"'n Plek naby aan die stad en die al die nodige openbare vervoer en belangrike lughawens."
"Daar is 'n paar plekke in die omgewing wat gereeld groot saamtrekke en funksies hou. Dit is uniek en darem so bietjie uit die stad se gejaag uit."
"Heelwat gastehuise in die omgewing. Geen toeriste-aantreklikhede nie, maar gerieflik vir besigheid doeleindes."
"Mooi sentraal in die Centurion gebied, naby die groot paaie maar ver genoeg dat hulle nie pla nie!"
"Sal dit enige tyd aanbeveel vir enigiemand wat 'n katspoegie van omliggende besigheidssentra af wil wees."